Marulani Bush Lodge
Beskrywing
Kierieklapper is 'n kothuis met slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind onder die ouderdom van 12 jaar. Hierdie privaat selfsorgeenheid het 'n koningingrootte-bed, 'n dagbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Linne, badhanddoeke en toiletpapier word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, toebehore en kookware toegerus. Ander geriewe sluit 'n plafonwaaier, lugversorging, verwarmer en 'n afgesperde bosstort met warm water en 'n uitsig oor die bos in. Onderdakparkeerplek word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hak en Steek is 'n kothuis met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder die ouderdom van 12 jaar. Dié oopplan-eenheid beskik oor 'n koningingrootte-bed, 2 dagbeddens en 'n badkamer met 'n stort, aparte toilet en 'n wasbak. Linne, badhanddoeke en toiletpapier word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, toebehore en kookware toegerus. Ander geriewe sluit 'n plafonwaaier, lugversorging, verwarmer en 'n afgesperde bosstort met warm water en 'n uitsig oor die bos in. Buite is daar 'n onderdakstoep met braaigeriewe en 'n pragtige uitsig oor die dam.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
2 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kurkbos is 'n luukse selfsorgkothuis met 'n koningingrootte-bed en is direk langs die Groot 5-wildheining. Die eenheid is baie privaat en ideaal vir 'n romantiese wegbreek. Die oopplan-eenheid beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n privaat badkamer met 'n hoekbad, stort, wasbak, asook 'n aparte toilet en wasbak en 'n leefarea. Linne, badhanddoeke en toiletpapier word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en kookgerei toegerus en daar is ook 'n eetarea. Die eenheid het lugversorging, 'n plafonwaaier en 'n verwarmer. Buite is 'n afgesperde bosstort met warm en koue water en 'n lieflike uitsig oor die Groot 5 Bosveld. Die onderdakstoep het stoepmeubels, 'n braai en 'n gedeeltelike uitsig oor die Groot 5-wildreservaat se dam.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Maroela is 'n drieslaapkamerkothuis met slaapplek vir 6 volwassenes. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed terwyl die ander 2 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne, badhanddoeke en toiletpapier word voorsien. Die sitarea het 2 dagbeddens en oorgenoeg sitplek terwyl die kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en kookware toegerus is. Ander geriewe sluit 'n plafonwaaier, lugversorging, verwarmer en 'n afgesperde bosstort met warm water in. Daar is ook 'n uitsig oor die tuin. Die onderdakstoep het braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooibank 89JR 19, Dinokeng Wildreservaat, Pienaarsrivier, 0407, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang