Marulani Bush Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Riaan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 148
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Estelle S - Sep 2024
Algehele gradering
Pragtig.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Goeie more Estelle. Baie dankie vir jou mooi en gewaardeerde woorde. Ons is verheug dat julle die verblyf baie geniet het. Groete en sien julle binnekort weer...
Shaun H - Aug 2024
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
Michelle C - Apr 2024
Algehele gradering
Peaceful and very comfortable.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Michelle, thank you for your much appreciated review. We are thrilled you enjoyed your stay in Kurkbos. We are currently busy with some upgrades and changes at Marulani, which will pleasantly surprise you during your next visit.
Gavin S - Mrt 2024
Algehele gradering
Amazing accommodation for a power breakaway weekend.
Marzelle S - Mrt 2024
Algehele gradering
Was heerlik en vir seker waarde vir geld.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Marzelle, baie dankie vir jou gewaardeerde resensie. Ons is bly julle het jul verblyf in Maroela Chalet geniet. Dit is ons voorreg om julle te kon huisves. Sien julle binnekort weer.
Annalene C - Feb 2024
Algehele gradering
Pragtige uitsig oor die veld. Gerieflik toegerus. Goeie diens.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Annalene, baie dankie vir jou gewaardeerde resensie. Ons is bly julle het jul verblyf geniet. Dit is ons voorreg om julle te kon huisves. Sien julle binnekort weer.
Johann V - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Tayla D - Aug 2024
Algehele gradering
Disappointing stay.
Lees meerChristiaan J - Apr 2024
Algehele gradering
Slegs die woning gebruik vir braai en slaap.
Lees meerNico V - Nov 2023
Algehele gradering
Sal beslis weer bespreek!
Annelien J - Okt 2023
Algehele gradering
Perfekte wegbreek.
Monique B - Okt 2023
Algehele gradering
A wonderful family safari experience.
Lees meerAlthea V - Mrt 2023
Algehele gradering
Familie en vriende het heerlik saam gekuier.
Zilia V - Jun 2023
Algehele gradering
Lieflik, goed toegerus met WiFi en baie privaat.
Lees meerGerda P - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlik, rustig en veilig.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Gerda, baie dankie vir jou gewaardeerde resensie. Ons is bly julle het jul verblyf geniet. Sien julle binnekort weer.
Sean V - Jun 2023
Algehele gradering
Rustige naweek weg.
Vedette H - Feb 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Jason J - Jan 2023
Algehele gradering
Baie privaat en stil.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Jason, ons is baie bly julle het jul vakansie geniet. Hoop ons sien julle binnekort weer.
Leigh L - Des 2023
Algehele gradering
Relaxing and peaceful value for money.
Tasha L - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Martin F - Jan 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon met alles wat nodig is om lekker te bly.
Harry L - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker blyplek vir 'n paar dae in die bosveld.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Harry, baie dankie vir jou gewaardeerde resensie. Ons is verheug julle het die verblyf geniet. Vertrou ons sien julle weer binnekort.
Lerato M - Okt 2022
Algehele gradering
Marulani went all out to make our stay worth it.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Good day,
We are truly happy that you enjoyed your stay with us. Thank you for taking the time and letting us know.
Erna V - Okt 2022
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Erna, ek is baie bly julle het jul tydjie geniet. Sien julle gou weer.
Stephan O - Aug 2022
Algehele gradering
Clean, beautiful on the fence accommodation in the wild.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Good day Stephan,
Thank you for your feedback we really appreciate it. We will have a look at the Wi-Fi and see if we can improve it. We are also very glad that you enjoyed your stay and we hope to welcome you back in the future.
Elsje J - Mei 2022
Algehele gradering
Sielsverkwikkend.
Lees meerMarulani Bush Lodge se terugvoer
Elsje, ek is verheug julle het jul verblyf by Marulani geniet. Sien julle gou weer.
Julie A - Mei 2022
Algehele gradering
A piece of paradise. So peaceful and relaxing.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Julie, I'm thrilled that you enjoyed your stay at Marulani. Hope to see you soon again.
Rita V - Mrt 2022
Algehele gradering
Awesome, uitstekende diens.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Rita, ek is baie bly julle het jul tydjie by Marulani geniet. Julle is welkom om ons ander oord in Dinokeng, genaamd Uitvlugt Resort, wat meer kinder vriendelik is, in die toekoms te besoek. Sien julle gou weer.
Melanie B - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustigheid net om die draai.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Melanie, ek is baie bly julle het jul tydjie by Marulani geniet. Julle is welkom om ons ander oord in Dinokeng, genaamd Uitvlugt Resort, wat meer kinder vriendelik is, in die toekoms te besoek. Sien julle gou weer.
Alvin J - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker gewees. Baie geniet teen die bos.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Alvin, ek is baie bly julle het jul tydjie by Marulani geniet. Julle is welkom om ons ander oord in Dinokeng, genaamd Uitvlugt Resort, wat meer kinder vriendelik is, in die toekoms te besoek. Sien julle gou weer.
Anthony G - Nov 2022
Algehele gradering
Amazing.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Good day Anthony. We are truly happy that you enjoyed your stay with us. Thank you for taking the time and letting us know.
Nico B - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker plek, sentraal gelee.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Nico, ek is bly jy het jou verblyf by Marulani geniet. Personeel was daarliks by jul chalet om skoon te maak, maar het gevind dat julle nie teenwoordig was nie; moontlik op self ry wildsrit. Bespreek gerus tydens jul volgende besoek 'n wildsrit wat ons inhuis aanbied. Jy sal aangenaam verras wees met die besigtigings wat ons bied.
Elizabeth Jc B - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlik, reg in die bos!
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Elizabeth, ek is baie bly julle het jul tydjie by Marulani geniet. Julle is welkom om ons ander oord in Dinokeng, genaamd Uitvlugt Resort, wat meer kinder vriendelik is, in die toekoms te besoek. Sien julle gou weer.
Leon R - Mrt 2022
Algehele gradering
Still en rustig.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Leon, ek is baie bly julle het jul tydjie by Marulani geniet. Julle is welkom om ons ander oord in Dinokeng, genaamd Uitvlugt Resort, wat meer kinder vriendelik is, in die toekoms te besoek. Sien julle gou weer
Harry L - Apr 2022
Algehele gradering
Die regte uitspanplek vir 'n paar dae op 'n mooi bosveldplekkie.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Harry, ek is baie bly julle het jul tydjie by Marulani geniet. Julle is welkom om ons ander oord Uitvlugt Resort, wat meer kinder vriendelik is in die toekoms te besoek. Sien julle gou weer.
Johanette V - Des 2022
Algehele gradering
Die bestuur was baie goed behartig en altyd hulpvaardig.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Johanette, ons is baie bly julle het jul vakansie geniet. Hoop ons sien julle binnekort weer.
Schalk A - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker plek in die bos!
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Baie dankie Schalk, vir jou resensie. Ons is bly om te hoor julle het dit geniet by ons. Ons hoop om julle sommer gou weer by ons te verwelkom.
Theo V - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker rustige naweek gewees.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Theo, ek is jammer die weer het nie saam gespeel nie, maar nie te min is ek baie bly julle het jul tydjie by Marulani geniet. Julle is welkom om ons ander oord in Dinokeng, genaamd Uitvlugt Resort, wat meer kinder vriendelik is, in die toekoms te besoek. Sien julle gou weer.
Arnold S - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlik, rustig met 'n baie aangename wildrit.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Arnold, dankie dat jy vir die natuur omgee. As eienaar van beide Marulani Bush Lodge asook Uitvlugt Resort is natuurbewaring vir my van uiterste belang. Ons maak gebruik van 'n instansie wat al ons vullis by albei ons oorde, verwyder na 'n fasiliteit wat alle herwinbaare materiaal skei en sodoende die aangrensende gemeenskap van werksgeleenthede voorsien. Hulle verkoop dus weer die herwinne produkte vir verdere inkomste. Sodoende doen ons ons bes tot die opbou van die gemeenskap en bydra tot herwinning en bewaaring van die natuur en hulp bronne.
Michael V - Jun 2022
Algehele gradering
Not pleasant.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Michael, I'm so sorry for your bad experience during your stay, however, I must inform you that the aircon and Wi-Fi was definitely working when you checked in. The Wi-Fi requires you to log in via the password provided, which I assume you did not do.
It is very unfortunate that you didn't report any problems during your stay to our friendly staff, in which case we could have attended or assisted immediately.
Letanja B - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was pragtig en die diens is fantasties.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Letanja, ek is baie bly julle het jul tydjie by Marulani geniet. Julle is welkom om ons ander oord in Dinokeng, genaamd Uitvlugt Resort, wat meer kinder vriendelik is, in die toekoms te besoek. Sien julle gou weer.
Rika V - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig en privaat.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Rika, ek is baie bly julle het jul tydjie by Marulani geniet. Julle is welkom om ons ander oord in Dinokeng, genaamd Uitvlugt Resort, wat meer kinder vriendelik is, in die toekoms te besoek. Sien julle gou weer.
Nerisha R - Okt 2021
Algehele gradering
Too short.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Nerisha, unfortunately we had a pool filtration system failure during your stay. You were invited to make utilise the facilities at Uitvlugt Resort, also belonging to me, which is more child friendly. Hope to see you soon again.
Kelly G - Okt 2021
Algehele gradering
Awesome place to stay
Kobus D - Okt 2021
Algehele gradering
Absolute serenity.
Lees meerMarlene V - Sep 2021
Algehele gradering
Algehele privaatheid en stilte om siel te herlaai.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Baie dankie Marlene, dit was vir ons ook lekker om julle by ons te gehad het. Ons sal die boodskap oordra aan Coenie julle gids. Groete
Werner W - Aug 2021
Algehele gradering
Neat and comfy
Marcell N - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekend, rustig, mooi
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Goeie dag Marcell,
Baie dankie vir jou resensie ons waardeer dit opreg.
Ons hoop om julle weer by ons te verwelkom.
Groete,
Valdette
Marianne D - Jun 2021
Algehele gradering
Gesellig.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Baie dankie Marianne vir die resensie, ons waardeer dit. Ons is verskriklik bly julle het julle tydjie geniet by ons en ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom by ons vir julle volgende bos-rus!
Zane B - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was baie baie lekker.
Magna V - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlik gerus in die bos.
Lees meerConnie T - Jan 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier!
Anton N - Jan 2021
Algehele gradering
Wonderlike naweek in die bosveld!
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Goeie dag Anton,
Baie dankie vir jou resensie.
Dit is altyd wonderlik om te hoor as die plek geniet word. Ons hoop om julle binnekort weer te verwolkom by ons.
Groete
Valdette
Wayne W - Okt 2021
Algehele gradering
See stars.
Stephen D - Sep 2021
Algehele gradering
The house and location was great - perfect a couple who wanted a few days away.
Elize F - Sep 2021
Algehele gradering
Asemrowend, wonderlike ervaring gewees.
Lené K - Jul 2021
Algehele gradering
Lekker stil en privaat.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Goeie dag Lene,
Baie dankie vir jou resensie ons is baie bly julle het julle tydjie by ons geniet. Ons kyk dadelik na die Wi-Fi, en sal dit reg maak.
Groete,
Valdette
Ninette D - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie rustig in die natuur.
Andries M - Jul 2021
Algehele gradering
Lekker stil en privaat, en 'n uitsig op bos waar bokke loop.§
Zelda-marie H - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker naweekwegbreek.
Desire G - Jan 2021
Algehele gradering
It was a very pleasant stay.
Sonja V - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Sonja, ek is baie bly julle het jul tydjie by Marulani geniet. Julle is welkom om ons ander oord in Dinokeng, genaamd Uitvlugt Resort, wat meer kinder vriendelik is, in die toekoms te besoek. Sien julle gou weer.
Marcelle C - Des 2021
Algehele gradering
Dit was 'n rustige blyplek met eenvoudige verblyf.
Lees meerMarulani Bush Lodge se terugvoer
Marcelle, jammer julle het nie jul verblyf geniet nie. Probeer gerus ons ander oord in Dinokeng, genaamd Uitvlugt Resort, wat meer kinder vriendelik is. Sien julle gou weer.
Andre L - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker en rustig, behalwe vir bure se kinders wat vroeg al lawaai het.
Karien K - Feb 2021
Algehele gradering
Netjiese verblyf.
Amanda B - Aug 2021
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Rossouw O - Aug 2021
Algehele gradering
Ek wil liewer nie kommentaar lewer nie.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Goeie dag Rossouw,
Ons is jammer jy voel so.
Groete
Braam S - Des 2020
Algehele gradering
Gemaklik en mooi.
Susan V - Sep 2020
Algehele gradering
Het heerlik gebly en plekkie is pragtig. Het wildrit ook vreeslik geniet.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Susan, ek is baie bly julle het jul verblyf geniet. Besoek ons gerus weer.
Ashleigh M - Aug 2020
Algehele gradering
Exceptional client service.
Alan S - Aug 2020
Algehele gradering
Rustig, pragtig, netjies, skoon en uitstekend geleë.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Alan, ek is baie bly julle het jul verblyf geniet. Besoek ons gerus weer.
Lize S - Aug 2020
Algehele gradering
Rustige, siels-verkwikkende bos-wegbreek.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Lize, ek is baie bly julle het jul verblyf geniet. Besoek ons asseblief gerus weer.
Alta V - Mrt 2020
Algehele gradering
Heerlik ontspannend. Mal oor die privaatheid van behuising. Fasiliteite en diens puik.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Alta, ek is baie bly julle het jul verblyf geniet. Besoek ons asseblief gerus weer.
Peet V - Jan 2020
Algehele gradering
Uitstekend! So lekker in die natuur met boslewe, baie voëls en diere.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Peet, ek is baie bly julle het jul verblyf geniet. Besoek ons asseblief gerus weer.
Cliff W - Aug 2020
Algehele gradering
Baie rustig, stil en baie vriendelike gashere.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Cliff, ek is baie bly julle het jul verblyf geniet. Besoek ons gerus weer.
Leon L - Jan 2020
Algehele gradering
Baie netjiese en rustige plek in die bos.
Phillip D - Aug 2020
Algehele gradering
Uitstekend, kan nie wag om weer te gaan.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Phillip, ek is baie bly julle het jul verblyf geniet. Besoek ons gerus weer.
Spencer E - Aug 2020
Algehele gradering
The cottage setting is fantastic.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Spencer, I'm glad you enjoyed your stay. Please visit us again.
Clarissa D - Aug 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Louis, ek is baie bly julle het jul verblyf geniet. Besoek ons asseblief gerus weer.
Hanneke L - Des 2020
Algehele gradering
Rustige, pragtige verblyf reg teen die wildheining.
Roeland W - Okt 2020
Algehele gradering
Relaxing and refreshing
Tommie C - Jan 2020
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Tommie, ek is baie bly julle het jul verblyf geniet. Besoek ons asseblief gerus weer.
Lesley A - Okt 2020
Algehele gradering
Marulani was really lovely and we so enjoyed our time there, nice and relaxing.
Lees meerMarulani Bush Lodge se terugvoer
Lesley, I'm sorry that you didn't enjoy your stay.
The 210 litre fridge is bigger than the 170 litre recommended for a 2 sleeper chalet.
The pool did turn green because of the severe weather we experienced, as all pools tend to do under those circumstances.
The game drive started a bit later than scheduled due to weather conditions.
Hope your next visit will be more pleasant.
Letesia W - Nov 2020
Algehele gradering
Geen wildsritte het plaas gevind nie as gevolg van die reën nie.
Lees meerTamzin A - Des 2019
Algehele gradering
Peaceful.
Monica C - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige verblyf, lekker rustig vir mense wat wil rus, vriendelike diens.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Monica, ek is baie bly julle het jul verblyf geniet. Besoek ons asseblief gerus weer.
Christine V - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelikheid en baie bedagsame personeel.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Christine, ek is baie bly julle het jul verblyf geniet. Besoek ons asseblief gerus weer.
Melissa V - Nov 2019
Algehele gradering
Salig.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Melissa, ek is baie bly julle het jul verblyf geniet. Besoek ons asseblief gerus weer.
Phillip V - Nov 2019
Algehele gradering
Onvergeetlike week en groot bederf met Marius en Debbie.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Phillip, ek is baie bly julle het jul verblyf geniet. Besoek ons asseblief gerus weer.
Jan S - Okt 2019
Algehele gradering
Rustig.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Jan, ek is baie bly julle het jul verblyf geniet. Besoek ons asseblief gerus weer.
Stella V - Okt 2019
Algehele gradering
Pragtige verblyf en lieflike mense.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Stella, ek is baie bly julle het jul verblyf geniet. Besoek ons asseblief gerus weer.
Pieter V - Sep 2019
Algehele gradering
Vredevolle bosveldervaring.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Pieter, ek is baie bly julle het jul verblyf geniet. Besoek ons asseblief gerus weer.
Annelie H - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Annelie, ek is baie bly julle het jul verblyf geniet. Besoek ons asseblief gerus weer.
Dirk D - Jul 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly by uitstekende gashere wat weet hoe om mens te laat tuis voel te midde van 'n spesiale atmosfeer wat met sorg en passie geskep is en steeds verbeter word.
Lees meerMarulani Bush Lodge se terugvoer
Dirk, ek is baie bly julle het jul verblyf geniet. Besoek ons asseblief gerus weer.
Nico H - Jun 2019
Algehele gradering
Wow! Friendly owners, friendly staff, beautiful gardens and a lovely, cosy cottage.
Ian N - Mrt 2019
Algehele gradering
Die geriewe is uiters skoon, stylvol en baie gerieflik. Marulani gaan uit hulle pad vir jou!
Deon L - Mrt 2019
Algehele gradering
Die stilte en rustigheid in die natuur is ongelooflik.
Willie B - Feb 2019
Algehele gradering
Very lovely and peaceful bushveld experience!
Attie G - Feb 2019
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Liesel V - Jan 2019
Algehele gradering
Very relaxing and beautifully furnished.
Eugene H - Okt 2019
Algehele gradering
Bush break-away!
Valetie E - Aug 2019
Algehele gradering
Very well equipped chalet and beautifully clean, a lovely break in the bush.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie goed toegeruste chalet en pragtig skoon. 'n Lieflike wegbreek in die bosveld.
Wat 'n wonderlike naweek het ons gehad. My ma van 91 het saam met ons gekom en Riaan het uit sy pad gegaan om haar op twee wildritte te akkommodeer. Dankie vir u geduld en algemene besorgdheid terwyl u ons almal versorg. Ons sal beslis terug wees.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nicky M - Aug 2019
Algehele gradering
Beautiful place.
Piet D - Mrt 2019
Algehele gradering
In die Bosveld, naby die stad.
Celia J - Apr 2019
Algehele gradering
So tuis soos by jou eie huis.
Lees meerAnonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Gerda C - Okt 2019
Algehele gradering
Rustig en stil.
Liandi S - Des 2018
Algehele gradering
Die eenheid is toegerus met alles wat nodig is, netjies en is naby aan die draad waar diere gesien kan word van die stoep af.
Lees meerMichelle P - Des 2018
Algehele gradering
What a wonderful bush experience!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wat 'n wonderlike bos-ervaring!
Die lodge is pragtig en het 'n asemrowende uitsig op die bosveld. Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het en die wildritte was ongelooflik. Die gashere het die ekstra myl geloop vir ons. Ons sal beslis weer teruggaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Susan S - Okt 2018
Algehele gradering
Die rustigheid van Marulani Bush Lodge is 'n lafenis vir die siel.
Lees meerEmile D - Okt 2018
Algehele gradering
Al ons verwagtinge oortref!
Lees meerMmapitso K - Okt 2018
Algehele gradering
Home away from home, perfect.
Sharon M - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker en rustig gekuier by Marulani Bush Lodge.
Lees meerEngela V - Sep 2018
Algehele gradering
Wat 'n awesome naweek!
Lees meerIda D - Sep 2018
Algehele gradering
Ons het in Maroela gebly en dit was baie netjies en goed onderhou.
Renier S - Jul 2018
Algehele gradering
Natuur.
Elmie V - Jul 2018
Algehele gradering
Absoluut ons tipe wegbreek!
Rinus G - Jun 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Belinda D - Mei 2018
Algehele gradering
Home away from home with the best hosts Riaan and Debbie.
Heinrich D - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig in die bos!
Michelle D - Apr 2018
Algehele gradering
Vreedsaam en rustig, 'n regte wegbreek uit die stadsrumoer.
Ilana Z - Apr 2018
Algehele gradering
Ons het in kierieklapper gebly en dit was gerieflik en super skoon, mens het niks meer nodig nie.
Christien T - Mrt 2018
Algehele gradering
We had an awesome weekend.
Danie E - Feb 2018
Algehele gradering
Netjies en aangenaam.
Gail W - Jan 2018
Algehele gradering
A little piece if heaven away from home.
Lees meerWillem J - Des 2018
Algehele gradering
As jy lief is vir die bos. is Marulani die blyplek.
Ursula P - Jun 2018
Algehele gradering
Marulani is a place that is filled with the love for nature and a passion to share it with others.
Lees meerLaurie W - Jan 2018
Algehele gradering
Rustig en stil.
Martie B - Okt 2017
Algehele gradering
Al ooit 'n bos braai gehou waar die leeus naby jou lê en rustig is? Ons het so 'n onbeskryflike ervaring gehad!
Lees meerMarulani Bush Lodge se terugvoer
Martie die bosbraai saam met julle was iets onvergeetlik. Amper het ons 'n trop leeus as bykomende gaste gehad. Ons kan nie wag vir julle volgende besoek in Januarie 2018 nie.
Francois K - Sep 2017
Algehele gradering
Ongelooflike naweek.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Baie dankie Francois,
Dit was vir ons 'n voorreg om sulke oulike mense te kon ontvang.
Warm Bosveld Groete
Martie R - Okt 2017
Algehele gradering
Ongelooflik, huislik en vriendelik - vir seker die moeite werd om weer te gaan.
Herman P - Okt 2017
Algehele gradering
A fantastic place if you want to have silence with great service.
Marulani Bush Lodge se terugvoer
Herman dit was vir ons 'n voorreg om julle as gaste te kon ontvang. Lekker om mense met soveel passie vir die natuur te ontmoet. Ek hoop ons sien julle binnekort weer!
Kanitha M - Aug 2017
Algehele gradering
Marulani Bush Lodge is definitely a place to visit if you love the bush and are looking to get away for the city's hustle and bustle.
Lees meerMarulani Bush Lodge se terugvoer
Thank you Kanitha, it was a pleasure to have you guys as guests. Hope to see you soon again. Regards to the rest of the family.
Riaan and Debbie
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooibank 89JR 19, Dinokeng Wildreservaat, Pienaarsrivier, 0407, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang