Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marulani Bush Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 133 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Estelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pragtig. Pragtige plekkie, baie netjies en skoon. Het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riaan
Marulani Bush Lodge
Goeie more Estelle. Baie dankie vir jou mooi en gewaardeerde woorde. Ons is verheug dat julle die verblyf baie geniet het. Groete en sien julle binnekort weer...

Shaun H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Peaceful and relaxing. Beautiful location just by the waterhole. Managed to see a variety of animals and birds just sitting on the verandah. Had a stunning time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Peaceful and very comfortable. The chalet was very neat and clean, staff were friendly and helpful, and the setting was very peaceful. Thank you. We really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riaan
Marulani Bush Lodge
Michelle, thank you for your much appreciated review. We are thrilled you enjoyed your stay in Kurkbos. We are currently busy with some upgrades and changes at Marulani, which will pleasantly surprise you during your next visit.

Gavin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Amazing accommodation for a power breakaway weekend. Our stay was absolutely amazing with excellent service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marzelle S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Was heerlik en vir seker waarde vir geld. Het hier gewoon tydens seun se rugbytoer. Naby genoeg aan Camp Discovery. Was verras met skoon en netjiese huisie. Rustige en stil omgewing in die bos. Matras en kussings - fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riaan
Marulani Bush Lodge
Marzelle, baie dankie vir jou gewaardeerde resensie. Ons is bly julle het jul verblyf in Maroela Chalet geniet. Dit is ons voorreg om julle te kon huisves. Sien julle binnekort weer.

Annalene C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Pragtige uitsig oor die veld. Gerieflik toegerus. Goeie diens. Ons het in "Haak en Steek" huisie gebly. Die huis is teen die grensdraad geleë en kyk uit oor 'n watergat. 'n Olifant het een aand reg teen die draad verby geloop. Jy het heeltyd 'n uitsig oor die veld. Die huis is gerieflik toegerus en die lugversorging was 'n groot plus met die geweldige hitte. Het ook gaan afkoel in hul swembad naby ontvangs. Debbie en Talent het uitstekende diens gelewer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riaan
Marulani Bush Lodge
Annalene, baie dankie vir jou gewaardeerde resensie. Ons is bly julle het jul verblyf geniet. Dit is ons voorreg om julle te kon huisves. Sien julle binnekort weer.

Johann V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Baie lekker. Het lekker gebly, moet net kyk na 'n ketel, die een is aangepak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tayla D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Aug 2024

Disappointing stay. Hubby and I stayed at Marulani Bush Lodge for the long weekend. After reading so many positive reviews, we had high expectations and were very disappointed. The accommodation itself was as expected from the photos, and the bed was very comfortable. The major disappointment was the lack of service and hospitality from the owners/hosts. I received a message from Debbie in the morning with a location and when we arrived we were checked in by Talent. I had sent Debbie a message to book a game drive, to which I received no response. I subsequently sent a message to the phone number on the pamphlet in the chalet that the pamphlet says to contact to book a game drive and after not receiving a response by Saturday, I phoned the number only to get "this number no longer exists". The hosts were nowhere to be seen, I am unsure if they were away for the long weekend but if so then guests should be advised of this and given alternative places to book game drives if they are not being offered by Marulani on specific dates. The reception area was also locked and the curtains closed for the entire weekend. Another issue that we noticed was the fire extinguisher that was outside the accommodation. My hubby, out of curiosity, was looking at the fire extinguisher, only to see it was in the red, meaning it would be useless if there were to be a fire. Overall the accommodation itself was good, but the lack of hospitality and response from the owners is the reason we will not be going back to Marulani.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Christiaan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Apr 2024

Slegs die woning gebruik vir braai en slaap. Plek mooi skoon. Rustig gebraai op die skottel in die aande wat daagliks skoon gemaak is. 5 nagapies onder die dak op die stoep wat ons vermaak het. Kon nie swem nie, swembad grasgroen. Warm water kraan in die badkamer (wasbak) het nie gewerk nie. Afstandbeheer van lugverkoeling het nie gewerk nie. Baie hulpvaardig toe die krag afgegaan het en het my ook gedurig op hoogte gehou met die aanwysings en inklok by die Lodge.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Nico V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Sal beslis weer bespreek! Heerlik vir tot rus kom by 'n bosveld vuurtjie saam met neushoring voëls en naggeluide van hiënnas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 148

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 323
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 323
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooibank 89JR 19, Dinokeng Wildreservaat, Pienaarsrivier, 0407, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwYzIyZWI4LWIzNDEtNDU1Yi1hNWUwLTFmYjE2NDQ2OGNkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 323 per nag (plek vir 2) 133 5 1 5 19 Rooibank 89JR Dinokeng Wild Reservaat 0407 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.360010085566 28.362523264222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang