Mary Jo Bed and Breakfast
Beskrywing
Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met DStv, gratis WiFi, 'n kluis, internettoegang, 'n yskassie, broodrooster, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste sal ook toegang tot 'n gemeenskaplike mikrogolfoond, stoof en 'n ketel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
'n Ligte ontbyt of 'n plaasontbyt is teen 'n eksta koste beskikbaar.
Aandete en middagete is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
'n Wasgoeddiens kan op versoek voorsien word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke kamer het 'n dubbelbed, 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met DStv, gratis WiFi, 'n kluis, internettoegang, 'n yskassie, broodrooster, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste sal ook toegang tot 'n gemeenskaplike mikrogolfoond, stoof en 'n ketel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
'n Ligte ontbyt of 'n plaasontbyt is teen 'n eksta koste beskikbaar.
Aandete en middagete is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
'n Wasgoeddiens kan op versoek voorsien word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 85 Blok C, Rehoboth, 0000, Hardap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang