Mary Jo Bed and Breakfast
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Standaarddubbelkamer
- Slegs verblyf
- Standaardgesinskamer
- Slegs verblyf
Huisreëls
'n Ligte ontbyt of 'n plaasontbyt is teen 'n eksta koste beskikbaar.
Aandete en middagete is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
'n Wasgoeddiens kan op versoek voorsien word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 85 Blok C, Rehoboth, 0000, Hardap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang