Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Lamb

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 184 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Zinette C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Lieflike blyplek. Net jammer dat die honde konstant in die kamers inkom. Heerlike oornagplekkie oppad na eindbestemming!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Goeie waarde vir geld en rustig. Dit was baie goed toegerus en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudia S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Netjies, skoon en rustig. Dankie. Heerlike nagrus gehad om vars weer pad aan te durf FS toe vanaf Kaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ellamari H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Friendly, fabulous facilities, value for money. We loved our overnight stay at Little Lamb, wish we could have stayed a bit longer. Can definitely recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Pragtige verblyf. Heerlike verblyf vir oornag stop (of selfs langer). Kamers is skoon en netjies, en is pragtig gemeubileer. Klein kombuisarea het alles wat jy nodig het om te kan braai of selfs eenpotgereg gaar te maak. Daar is ook 'n mikrogolfoond. Die swembad lyk asof dit heerlik sal wees in die somer! Ons het lekker warm geslaap en Deon is 'n gawe gasheer. Daar is ook veilige parkering op die perseel. En die vriendelike honde wat kom groet het ons dag gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Will definitely use Little Lamb again. Lovely apartment with everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Baie gerieflik met als wat jy nodig het. Baie vriendelike gasheer en gasvry. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nina F
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Lovely spot in the heart of the Karoo. Deon was a great host!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gasvrye behulpsame eienaars. Wonderlike verblyf by vriendlike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rowland P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gasvryheid! Baie lekker gebly! Lekker Karoo gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 184

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birdstraat 25, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9ce08f800caab8a0ee5b9859737e24d8abee70034914092d8371b40776ab9c8119ca4b3510beb9490bde96976d79277aea4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 184 5 1 5 25 Bird Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.348336473785 22.584018856287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang