Mascot Guesthouse
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Du Plessis-straat 25, Petrus Steyn, 9640, Vrystaat
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mascot Guesthouse is in die klein plaasdorpie Petrus Steyn in die Vrystaat geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf en hartlike gasvryheid in 'n rustige omgewing.
Verblyf bestaan uit 6 selfsorg-eenhed:, Mascot Oos, Mascot Wes, Mascot Noord, Eenheid 4, Eenheid 5 en Eenheid 6. Elke eenheid beskik oor 'n slaapkamer, 'n leefarea, 'n kombuis, 'n tuin-uitsig en 'n TV. Mascot East het toegang tot braaigeriewe. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en 'n skoonmaakdiens.
Die gastehuis is ongeveer halfpad tussen Gauteng en Clarens geleë. Die naam kom van die eienaar se plaas tussen Petrus Steyn en Heilbron af. Gaste sal versot wees op die gasvryheid van die klein dorpie, die vars lug en die natuurtonele van die Oos-Vrystaat.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Carolien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Du Plessis-straat 25, Petrus Steyn, 9640, Vrystaat
- Gaste dink Mascot Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Du Plessis-straat 25, Petrus Steyn, 9640, Vrystaat