Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mascot Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Denise R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Comfortable and quiet. Enjoyed our stay. Information about road to Reitz were correct. Will recommend to other travellers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marli M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2023

Baie aangenaam. Baie vriendelike mense en ontvangs. Alles was in orde. Dit is alles skoon en netjies en agtermekaar. Ons kan dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heloise O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Gerieflike verblyf voor wedloop. Ons is vriendelik ontvang, die bed was gerieflik en kombuisie 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter V
1 nag
4.8
Mrt 2024

Good budget accommodation, friendly host. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

M B
1 nag
4.2
Nov 2023

Die plek was goed genoeg vir 'n vinnige oorslaap. Saal Mascot weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marlize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Vriendelike diens. Baie dankie vir die lekker kuier saam julle. Dit was heerlik. Rustig, skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachel V
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mei 2022

Baie lekker en rustig, alles skoon en netjies. Die kamers is baie netjies en skoon. Dit is veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Prof M.j Malindi M
1 nag
4.4
Jun 2022

I enjoyed it besides the cold. I stayed there in winter. It was extremely cold and there was no heater/air conditioner. There was only one very light blanket and then a duvet cover. I could not sleep since there was loadshedding from 10:00pm. I could catch some sleep when power returned due to the electric blanket.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik S
1 nag
4.0
Sep 2022

Netjies en stil. Die buite ligte is geweldig skerp gedurende die nag en kan nie afgeskakel word nie. Die skerp lig skyn deur die deur en venster voorhangsels.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.2
Jan 2022

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Carolien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Plessis-straat 25, Petrus Steyn, 9640, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a14d7cdc036fe88189c92f7f793f30a44beebf55f3efca649152a3fb8b85641cd82aebaf8036f9217baa6904a2d162a55fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 25 Du Plessis Street Petrus Steyn 9640 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.651254270068 28.130836486816

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang