Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mascot Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Carolien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 22 resensies vir Mascot Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Denise R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise R

Comfortable and quiet.

Enjoyed our stay. Information about road to Reitz were correct. Will recommend to other travellers.

Marli M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli M

Baie aangenaam.

Baie vriendelike mense en ontvangs. Alles was in orde. Dit is alles skoon en netjies en agtermekaar. Ons kan dit aanbeveel.

Heloise O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise O

Gerieflike verblyf voor wedloop.

Ons is vriendelik ontvang, die bed was gerieflik en kombuisie 'n bonus.

Peter V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter V

Good budget accommodation, friendly host.

See stars.

M B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
M B

Die plek was goed genoeg vir 'n vinnige oorslaap.

Saal Mascot weer gebruik.

Marlize V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize V

Vriendelike diens.

Baie dankie vir die lekker kuier saam julle. Dit was heerlik. Rustig, skoon en veilig.

Rachel V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel V

Baie lekker en rustig, alles skoon en netjies.

Die kamers is baie netjies en skoon. Dit is veilig.

Prof M.j Malindi M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Prof M.j Malindi M

I enjoyed it besides the cold.

I stayed there in winter. It was extremely cold and there was no heater/air conditioner. There was only one very light blanket and then a duvet cover. I could not sleep since there was loadshedding from 10:00pm. I could catch some sleep when power returned due to the electric blanket.

Hendrik S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S

Netjies en stil.

Die buite ligte is geweldig skerp gedurende die nag en kan nie afgeskakel word nie. Die skerp lig skyn deur die deur en venster voorhangsels.

Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jacobus C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus C

'n Oase.

Die gasvryheid van ons gasvrou staan uit. Dit was 'n familie-reünie en ons het die geleentheid gehad om lekker te kuier in 'n skoon en netjies-versorgde plek.

Peter B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B

Comfy.

Clean, cosy, and quiet.

Sarel D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel D

Sien sterre.

Was volgens verwagting.

Juan D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan D

Netjies en gemaklik.

Verblyf was netjies en gemaklik. Braaigeriewe was beslis 'n bonus.

Shanine H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanine H

Fantasties! Waarde vir geld!

Om te sê "kamer" is 'n understatement. Dit het soos 'n klein woonstelletjie gevoel, met meer as genoeg spasie! Definitief waarde vir geld en die plekkie is pragtig.

Lourens E - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens E

Lekker gebly!

Ons het baie lekker gebly! Dis lekker stil en die kamers was netjies en huislik.

Lina R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lina R

Vinnig, gerieflik en gemaklik.

Ons het eers laat die aand gekom en vroeg die volgende oggend vertrek, so ons kon nie lank vertoef om 'n uiteengesette opmerking te maak nie. Maar dit wat ons nodig gehad het was beskikbaar: krag, water en slaapplek. Die ekstras het ons baie welkom laat voel.

Elmarie V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elmarie V

Tevrede.

Kan oor niks kla nie, oulik ingerig en skoon, Maar ek dink dit is "over priced" vir die ligging en uitleg van die plek.

Janiece B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Janiece B

Lekker gerus.

Kamer was baie netjies. Hulle het ons baie gasvry laat voel. DStv was baie beperk. Mascot het uit hulle pad gegaan om seker te maak ons kry die plek en of als ok was. Uitstekende diens.

Lesley H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lesley H

Pleasant stay, barking dog.

Although our stay was pleasant, we did not enjoy being woken during the night by the owner's barking dog, it needs to be kept inside at night.

Hendrik E - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik E

Comfortable place to stay.

Comfortable place to stay in Petrus Steyn.

Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Plessis-straat 25, Petrus Steyn, 9640, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a14d7cdc036fe88189c92f7f793f30a44beebf55f3efca649152a3fb8b85641cd82aebaf8036f9217baa6904a2d162a55fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 25 Du Plessis Street Petrus Steyn 9640 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.651254270068 28.130836486816

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang