Mashamba Country House
- Kapasiteit: 56 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: C/O Corner R81 and R529 Tzaneen/skhwinyana Pad, , Limpopo, 0826, Limpopo
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mashamba Country House bied gerieflike akkommodasie net buite Giyani in die Limpopo-provinsie. Giyani is die ideale oornagplek vir gaste wat reis na die Krugerwildtuin en is net 105 km van die Phalaborwa-hek af.
Akkommodasie bestaan uit standaard- of luukse dubbelkamers wat toegerus is met 'n en suite-badkamer, lugversorging en 'n TV. Daar is 'n lapa op die perseel waar gaste toegang het tot braaigeriewe en ontbyt, middagete en aandete is ook beskikbaar. Mashamba Country House bied konferensiegeriewe wat tot 550 gaste kan akkommodeer in die konferensiesaal vir binnenshuise geleenthede en meer as 1000 gaste in die tuin-area buite.
Giyani is aan die noordelike oewer van die Klein Letabarivier, wes van die Krugerwildtuin en 104 km van Tzaneen af. Die Giyani Gholfbaan is ongeveer 9 km weg en huisves sebras, kameelperde en bosbokke. Die Vallei van die Olifante sluit 'n verskeidenheid besienswaardighede soos die Groot Kremetartboom naby Modjadjsikloof, Krygerwildtuin, Blyde-Olifantsbewaringsgebied, Hans Merensky Natuurreservaat en Tzaneen Buiteklub in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Roy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- C/O Corner R81 and R529 Tzaneen/skhwinyana Pad, , Limpopo, 0826, Limpopo
- Gaste dink Mashamba Country House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 56 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: C/O Corner R81 and R529 Tzaneen/skhwinyana Pad, , Limpopo, 0826, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang