Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Masinga Apartment

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 110

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 30 resensies vir Masinga Apartment
Netheid
4.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Melissa J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa J

Naby geleë aan alles.

Netjiese, klein plekkie vir 'n kort tydjie.

Lebohang Victor M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lebohang Victor M

Very clean and secure place with all the essentials.

Good stay, a nice area, close to shops and convenient.

Duane G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duane G

Overall great experience.

See stars.

Asakhe Z - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Asakhe Z

If you are looking for a small, beautiful place; this is your plug. It’s in the centre of everything. I honestly enjoyed my stay here.

Please foresee that everything is sorted before guests arrive. There was no gas on our stove, but that got sorted out. Otherwise, the stay was simply amazing, also the area is so quiet. I recommend this apartment.

Maxhanti P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxhanti P

Amazing.

Its a great place in a great location.

Anyway C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anyway C

Great stay, good location and great service from the owner.

The owner is so friendly and hospitable.

Phillippa N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phillippa N

A very comfortable, pleasant stay, thank you.

Just the bathroom door needs to be adjusted so the light can be switched on before entering it. The door was also not working properly, so we had to leave it open and rather close the bedroom door and just use the solar torch light when using the bathroom.

Corrie D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie D

Masinga had everything we needed for a comfortable stay.

Masinga's self catering unit was clean, cozy and comfortable. The private braai area is definitely a bonus.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Celeste C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Celeste C

Disappointing.

When we arrived, we advised Pieter that the DStv wasn't working and he "tried" to fix it and promised he'll return after loadshedding but never returned. We didn't have any access to the TV for our entire stay, which was very disappointing. A few suggestions: apartment requires TLC, the toilet leaks, the toilet door kept coming off its rail and the sleeper couch was incredibly uncomfortable.

Desmond G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond G

Plekkie is perfek is vir 'n naweek wegbreek.

Ek was daar vir die naweek om meubels te kom haal wat my oorlede pa gehad het. Ek het net 'n klein netjiese plekkie nodig gehad. My vrou het Masinga Apartment gevind wat naby aan alles was vir ons. En net reg was vir 2 aande se kuier.

Calvin H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Calvin H

Place was reasonably clean, shelving in kitchen cupboards area dirty, sink leaking into cupboard, shower light very well hidden behind door, but found it after a while. Roof open in shower.

It was comfortable, and felt safe, needs some painting on bathroom roof. Bed was comfortable, kitchen OK, and TV package was good, overall its not bad. Will make use of the facility when needed again, nice and close to airport and my daughters place of stay.

Uysa R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Uysa R

It was super.

I had time to recuperate. As a nurse, I work hard and day one was a blessing. 2nd afternoon and night my noisy neighbours really got to me but I will still go back anytime.

Kallie E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kallie E

Ek hou van die ligging van die plek. Tevrede met die geriewe.

My vrou het 'n plek gemis waar sy haar hare kon droogmaak by 'n spieël. Jou houtbankie op die stoep is verrot. 'n Mens kan nie op dit sit nie.

Nico C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico C

Baie lekker gebly

Alles wat ons nodig gehad het vir tydperk

Samantha S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha S

Best accommodation, friendly and clean.

I really enjoyed my time at Masinga Apartment. It was clean and I felt safe in the area it is based, everything else was so convenient. I would definitely recommend the accommodation.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Beste verblyf, vriendelik en skoon.

Ek het regtig my tyd geniet by Masinga-woonstel. Dit was skoon en ek voel veilig in die gebied waar dit gebaseer is, alles was so gerieflik. Ek sal die akkommodasie beslis aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anita S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita S

Gemaklik.

Sien sterre.

Ali B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ali B

Convenient location.

To Pieter and his wife - Thank you! Your place was everything we needed and was truly a home away from home. Your location is convenient and 10 - 15 minutes from everywhere. We loved it. We will definitely be back.

Masinga Apartment se terugvoer

Hi Ali. Thank you so much for the kind review. We hope to welcome you back soon.

Masinga Apartment
Tsireletso M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tsireletso M

A nice accommodation with all the necessary amenities in these modern days. Very close to the Main Road.

This place is homely in a nice quite environment. The owner is always there to help whenever there is a need. Recommended.

Eurelia M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eurelia M

Sentraal met basiese dienste.

Goeie ligging en beskik oor basiese benodighede.

Adri C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adri C

Dit is 'n mooi plek, maar word nie na gekyk nie.

Eerstens was daar niemand wat 'n persoon ontvang nie en jy moet self bel om iemand te kry, siende dat daar geen persoon op die perseel was nie. As daar na die plek omgesien word, is dit 'n aangename plekkie. Na ons gekla het, het Pieter die mat kom verwyder, en van die goed herstel, maar dit skep 'n baie slegte ervaring. Die ligging is baie lekker, want dis naby aan die lughawe. Ons sal definitief baie bang en versigtig wees om weer van die plek gebruik te maak.

Desrae S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desrae S

Beautiful apartments, will be back.

Close to everything, lovely.

Masinga Apartment se terugvoer

Hi Desrae,

Thank you so much for the positive feedback. We really appreciate it. We hope to see you next time.

Masinga Apartment
Sonia T - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia T

Was 'n ongelooflike heerlike 5 dae, sal weer daar bly.

Baie goeie, goed geleë gastehuis, heerlik ruim. Linne kraakvars en mooi skoon, die eienaar en bestuurder baie gewillig om te help as mens hul nodig kry. Ek sal hierdie eenheid en gastehuis hoog aanbeveel. Baie dankie dat ons 'n heerlike 5 dae daar kon ontspan.

Masinga Apartment se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Sonia. Ons hoop om julle volgende keer weer te verwelkom.

Masinga Apartment
Charl N - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl N

Home away from home!

Ester, baie dankie vir jou gasvryheid en daarby jou vriendelikheid. Ons het dit regtig baie geniet om tuis te gaan in julle vakansiewoonstel. Ons sal beslis weer oorbly as ons weer met vakansie in PE is.

Masinga Apartment se terugvoer

Baie dankie Charl! Ek hoop ons sien julle sommer baie vinnig!
Groete
Pieter & Ester

Masinga Apartment
Frikkie S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie S

Baie lekker, netjiese afklim-plekkie.

Ons het baie lekker by Masinga gebly. Veilig agter 'n hoë muur met elektriese skuifhek.

Masinga Apartment se terugvoer

Hi Frikkie, baie dankie dat julle by ons kom bly het, en vir die wonderlike terugvoering. Hoop om julle sommer vinnig weer te sien. Groete

Masinga Apartment
Pumla M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pumla M

Home to home, comfortable self-catering accommodation.

Safe and friendly environment. Value for money.

Masinga Apartment se terugvoer

Thank you Pumla! We hope to see you again!
Regards!

Masinga Apartment
Anonieme gas - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Stephny J - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephny J

Ons gasheer en gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik! Ons kom beslis weer kuier!

Ons verblyf by Masinga was baie lekker! Die eienaars van die eenheid was altyd vriendelik en behulpsaam. Baie dankie aan Pieter en Ester, ons het baie lekker gebly. As ons weer Port Elizabeth toe kom, sal ons beslis weer by julle aanklop vir verblyf.

Mirl C - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirl C

Definitief waarde vir geld.

Skoon handdoeke net op aanvraag?

Mari T - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mari T

My ouers het baie gerieflik gebly en veilig gevoel.

Baie kompak, maar gerieflik en netjies en baie vriendelik.

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Agtstelaan 4, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkYmYyNDJmLWZkNzUtNGU1Ni05YzY5LWI1YWQxZDlhZTgxNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 30 5 1 5 4 8th Avenue Walmer 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.98256 25.58867

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang