Masinga Apartment
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 110
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Melissa J - Mrt 2023
Algehele gradering
Naby geleë aan alles.
Lebohang Victor M - Aug 2024
Algehele gradering
Very clean and secure place with all the essentials.
Duane G - Mrt 2024
Algehele gradering
Overall great experience.
Asakhe Z - Jul 2023
Algehele gradering
If you are looking for a small, beautiful place; this is your plug. It’s in the centre of everything. I honestly enjoyed my stay here.
Maxhanti P - Mei 2023
Algehele gradering
Amazing.
Anyway C - Mei 2023
Algehele gradering
Great stay, good location and great service from the owner.
Phillippa N - Apr 2023
Algehele gradering
A very comfortable, pleasant stay, thank you.
Corrie D - Mei 2023
Algehele gradering
Masinga had everything we needed for a comfortable stay.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Celeste C - Aug 2023
Algehele gradering
Disappointing.
Desmond G - Mrt 2022
Algehele gradering
Plekkie is perfek is vir 'n naweek wegbreek.
Calvin H - Jan 2022
Algehele gradering
Place was reasonably clean, shelving in kitchen cupboards area dirty, sink leaking into cupboard, shower light very well hidden behind door, but found it after a while. Roof open in shower.
Uysa R - Nov 2021
Algehele gradering
It was super.
Kallie E - Mrt 2021
Algehele gradering
Ek hou van die ligging van die plek. Tevrede met die geriewe.
Nico C - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly
Samantha S - Apr 2019
Algehele gradering
Best accommodation, friendly and clean.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Beste verblyf, vriendelik en skoon.
Ek het regtig my tyd geniet by Masinga-woonstel. Dit was skoon en ek voel veilig in die gebied waar dit gebaseer is, alles was so gerieflik. Ek sal die akkommodasie beslis aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anita S - Sep 2018
Algehele gradering
Gemaklik.
Ali B - Jul 2018
Algehele gradering
Convenient location.
Masinga Apartment se terugvoer
Hi Ali. Thank you so much for the kind review. We hope to welcome you back soon.
Tsireletso M - Jul 2018
Algehele gradering
A nice accommodation with all the necessary amenities in these modern days. Very close to the Main Road.
Eurelia M - Sep 2018
Algehele gradering
Sentraal met basiese dienste.
Adri C - Mei 2018
Algehele gradering
Dit is 'n mooi plek, maar word nie na gekyk nie.
Lees meerDesrae S - Sep 2017
Algehele gradering
Beautiful apartments, will be back.
Masinga Apartment se terugvoer
Hi Desrae,
Thank you so much for the positive feedback. We really appreciate it. We hope to see you next time.
Sonia T - Mei 2017
Algehele gradering
Was 'n ongelooflike heerlike 5 dae, sal weer daar bly.
Masinga Apartment se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Sonia. Ons hoop om julle volgende keer weer te verwelkom.
Charl N - Jan 2017
Algehele gradering
Home away from home!
Masinga Apartment se terugvoer
Baie dankie Charl! Ek hoop ons sien julle sommer baie vinnig!
Groete
Pieter & Ester
Frikkie S - Jul 2017
Algehele gradering
Baie lekker, netjiese afklim-plekkie.
Masinga Apartment se terugvoer
Hi Frikkie, baie dankie dat julle by ons kom bly het, en vir die wonderlike terugvoering. Hoop om julle sommer vinnig weer te sien. Groete
Pumla M - Nov 2016
Algehele gradering
Home to home, comfortable self-catering accommodation.
Masinga Apartment se terugvoer
Thank you Pumla! We hope to see you again!
Regards!
Anonieme gas - Aug 2016
Algehele gradering
Stephny J - Jul 2014
Algehele gradering
Ons gasheer en gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik! Ons kom beslis weer kuier!
Mirl C - Jul 2014
Algehele gradering
Definitief waarde vir geld.
Mari T - Apr 2014
Algehele gradering
My ouers het baie gerieflik gebly en veilig gevoel.
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Agtstelaan 4, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang