Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Masiso Rondi

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Mankosi, Ngqeleni, 5140, Oos-Kaap
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Masiso Rondi is 'n knus rondawel in Mankosi in die Oos-Kaap wat met 'n uitsig oor die Mdumbiriviermond, wortelbome en die see spog. Hierdie verblyf is ideaal vir 'n paartjie of gaste wat graag van die stadsgewoel wil ontsnap.

Die rondawel bied slaapplek een 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel en die verblyf lei na 'n dek met 'n panoramiese uitsig oor die see en rivier.

Gaste kan branderplankry, visvang en voetslaan. Mdumbi-strand is slegs 2 km ver en gaste kan vars seekos in die dorp geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Masiso Rondi
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Petra Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Hoofweg, Mankosi, Ngqeleni, 5140, Oos-Kaap
  • Gaste dink Masiso Rondi het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Transkei Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Mankosi, Ngqeleni, 5140, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA990eb8fdabd18cfcd345166f4575218c3ee9a1953579fa35ab83022f497ff5d0e19e91e3d5bb43ca467c62a7c4574c606f36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Main Road Mankosi 5140 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.929055125268 29.208118915558

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang