Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Matjiesvlei Retreat Swartskaap

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Fred V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Die verblyf was lekker rustig en gerieflik. Ons het baie lekker gebly, en alles was gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie R
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Wonderlik! Dit was uitstekend! Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Heerlik. Rustig. Stilte. As jy ooit gewonder het, moenie. Pak jou tasse en bespreek. Wonderlike gaste-eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Het ontspan van aankoms tot vertrek, baie gawe en vriendelike gasvrou! Het stilte en natuurskoon en veral swemdam in die hitte baie geniet, pragtige omgewing, verblyf en geriewe puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronell B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Hemels. Asemrowende omgewing. Alles omtrent Matjiesvlei is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes V
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Salige wegbreek in die natuur met stilte en asemrowende berglandskap. Swartskaap is ideaal vir 'n ontsnap uit 'n besige roetine met die asemrowende, stil en veilige omgewing waarin jy jouself bevind. Die huis is skoon, netjies en goed toegerus met alle benodigdhede wat 'n skottelgoedwasmasjien, wasmasjien en 'n baie lekker onderdak-braai-area insluit. Ons het die staproete na die rivier geniet, asook ingeloer by die ou poskantoor/museumpie. Indien jy weg wil kom van geraas, die natuur kan bewonder en hou daarvan om tussen die berge te wees, is Swartskaap die vakansieplek vir jou. Daar is ook baie om in die omgewing te doen met Calitzdorp met sy wynkelders, die Groenfontein pad te ry verby die Calitzdorp Dam, te gaan wynproe by Peter Bayly Wines, en die baie interessante "Rooikoppe" te sien. 'n Rit na Prins Albert via die Swartberg pas is ook 'n ideale dag uitstappie. Matjiesvlei Retreat se bestuurderes is ook baie gaaf en behulpsaam en beantwoord alle vrae wat jy voor die tyd mag hê. Ons sal beslis weer daar gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacolene B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Winterwegbreek. Weereens is ons verras met die natuur se skoonheid en die stilte en vrede wat Swartskaap bied. Hierdie keer was dit na die groot reën en ons het vir die eerste keer Droë kloof vol water beleef. Die huis en geriewe was weereens silwerskoon en netjies met alles wat jy nodig het. Die weer het saamgespeel en ons het tot laat in die nag op komberse gelê en sterrekyk. Absoluut onvergeetlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Na aan die natuur. Pragtige ligging aan die bopunt van die Matjiesvlei-vallei, heerlike slaapplek met ten volle toegeruste huis met alles en meer wat mens nodig het om lekker te kuier — selfs WiFi om met die buitewêrled te kommunikeer sou jy wou! Lekker groot onderdakbraaiplek. Ongerepte omgewing om in rond te wandel. Ons kom weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Heerlik gekuier, baie mooi uitsig en gerieflike huis. Baie mooi omgewing. Pragtige uitsig vanaf huis oor berge. Baie gerieflike ruim huis met goeie geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

A long weekend breakaway. The weather didn't co-operate but we enjoyed our stay. A beautiful venue, fully equipped and ver comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 115

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 160
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 160
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Droëkloofpad, Matjesvlei Retreat, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7415519238e3ac5e44e1a44f4e9a5b93c9d956a263129e6fdb8568287cdbf7747079a3c6b703c305c46e8d0183d9bcd4be22?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 160 per nag, vir 6 mense 32 5 1 5 Droëkloof Pad Matjesvlei Retreat 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.440666666667 21.674388888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang