Matlapa Lodge
Beskrywing
Dié losstaande chalet is gerieflik ingerig en beskik oor dubbel- of enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort en 'n buitestort in die privaat tuin. 'n Kaggel, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas is in elke eenheid beskikbaar. Die chalets het ook braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe word vertoon op 'n bed en ontbyt basis
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié chalets is ideaal vir 'n gesin van 3 en beskik oor 'n koningingrootte- en 'n enkelbed. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort en 'n buitestort. 'n Kaggel, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas is in elke eenheid beskikbaar. Die chalets het ook braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Tariewe word vertoon op 'n bed en ontbyt basis
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is in die hoofhuis en beskik oor 'n dubbel- en 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskas is in elke eenheid beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe word vertoon op 'n bed en ontbyt basis
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié losstaande chalet is gerieflik ingerig vir 2 mense en beskik oor 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort en 'n buitestort in die privaat tuin. 'n Kaggel, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas is in die eenheid beskikbaar. Die chalets het ook braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Tariewe word vertoon op 'n bed en ontbyt basis
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kruitfontein Plaas, Langs die R24, Magaliesburg, 1791, Gauteng