Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Matlapa Lodge

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Rika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 56 resensies vir Matlapa Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.2/5
Elbie E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie E

Volgens kinders "Lekker, gasvryheid en heerlike ontbyt.

My seun en sy vriende het gegaan en hulle sê dit was baie baie lekker, sy woorde was "Mamma, die tannie is so vriendelik en die ontbyt was fantasties gewees." So ek dink as 4 jong kinders van 21 jaar impressed is, dan moet jy weet dit is regtig 'n lekker kuier gewees.

Annette L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette L

Saligheid, rustig en lafenis vir die siel.

Wat 'n ongelooflike lekker wegbreek. Ek het lanklaas soveel rustigheid vir my siel beleef. Rika is bedagsaam, vriendelik en die cottage is skoon en netjies en baie gemaklik. Die buitestort was 'n wonderlike ervaring in natuur en die algehele ervaring was net wonderlik. Ons sal beslis weer gaan.

Marcus K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcus K

Service and attention to detail was on point.

We were greeted with a smile and overall the stay was pleasant.

Mark H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mark H

Amazing pet-friendly venue with the most hospitable and warm host.

We spent the weekend at Matlapa Lodge in Magaliesburg, and what a pleasant surprise. We were warmly welcomed by the owner, Rika. She is a lovely, down-to-earth, friendly, and hospitable lady. The chalets are rustic and fit beautifully into the bush surroundings. They are very clean and have everything you need for a nice self-catering experience, including a fridge, microwave, stove, braai, and fireplace inside the chalet. This is the perfect place for a pet-friendly break. The dogs can run freely around the premises and explore at their leisure; they are welcomed in the dining room with a delicious cookie or two. If you are looking for a very nice pet-friendly getaway, this is the place. Their breakfast is really nice, and the dining room is very homely. We will definitely be back to enjoy more of the hospitality and the tranquil surroundings. NB: The outside shower is a must for couples.

Thomas B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas B

Nice as a quick get away from Joburg.

The accommodation was clean and comfortable. The weather for our stay was very cold at night, but the room had extra blankets, and the fireplace in the room was great.

Hein V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hein V

Privaat, knus, stil en rustig.

Die wooneenheid is goed ingerig en skoon, die verblyf was die rustigheid self en ontbyt was smaakvol en voldoende. Bedags het ons die area verken maar saans ietwat onveilig gevoel weens geen toesluitbare toegangshekke.

Inge V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Inge V

Good.

The view was amazing. The hostess was friendly and helpful. The kitchen countertop was not hygienic and broken. Water came in through the fireplace.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Deon C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Deon C

Stil en rustig, ontbyt uitstekend, gasheer- en vrou laat ons baie tuis voel.

Ja, plantegroei welig en volop voëllewe.

Ocean N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Ocean N

Nope

My husband and I had a nice braai in the evening, there just wasn't much space to explore. We would have loved to go for a walk. We stayed right on the fence, which didn't feel too safe. We did not have a peaceful night's sleep, tossing and turning, and a night filled with nightmares (which is not normal). Won't ever go back.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Marius V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Baie rustige omgewing en vriendelike diens.

Ons was vriendelik ontvang en die fasiliteite was na verwagting.

Rozanne E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rozanne E

Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Dankie Rika, jy is tops!

As jy lus het om uit die stad se besige lewe te kom, is Matlapa met sy rustigheid en stilte jou oplossing. Geen TV, net die sterrehemel terwyl jy in die buitestort staan met die natuur se geluide as jou musiek.

Andrew B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B

Lovely and tranquil.

Was a brief stay but most enjoyable.

Isabella L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isabella L

Gerieflik, lekker gesellig en ongelooflik vriendlik en hulpvaardig.

Eienaars is wonderlike mense. Baie lekker wegbreek. Lekker om net 'n bietjie as gesin saam tyd te spandeer.

Vidette K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vidette K

Ons was mal oor ons "pet friendly" kuier in die Magaliesburg.

'n Baie lekker kuier in Magaliesburg. Matlapa is lekker naby aan 'n paar dog-friendly staproetes en die Magalies Candle Dipping wat groot pret was vir ons en ons 5-jarige. Vat gerus 'n paar "kampgoedjies" saam om jou braai en etes op te kikker want dit is nie 'n 100% self-catering unit nie. Daar is wel 'n wasbak en yskas. Hulle verkoop ook hout by ontvangs vir die kaggeltjie.

Dawie T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie T

Vriendelike ontvangs. Netjies en skoon.

Netjiese, skoon kamers.

Carol T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carol T

It was suitable for my needs. Host was top notch.

See stars.

Jillian M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jillian M

My family and I had a good stay overall, if you're looking for some peace and quite, this is the ideal place.

Place can can do with an upgrade, esoecially the pool.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Kelly N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly N

It was awesome, we had a great time would definitely go back in the near future.

Everyone is helpful. They go beyond the call of duty. Rika is such a darling. Wow words can not describe the things they did for me. That place is just peaceful.

Rika J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika J

Fantasties.

Die diens was awesome, vriendelike mense. Sal enige tyd teruggaan.

Matlapa Lodge se terugvoer

Baie dankie. Julle is net die beste. Geniet die kersgety.

Matlapa Lodge
Johané V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johané V

Vreeslik lekker gebly.

Rika was uiters gaaf.

Matlapa Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde.
Groete
Rika

Matlapa Lodge
Jackie N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie N

Peaceful and relaxing.

Will definitely come back with friends.

Landa M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Landa M

Good overall experience.

Can recommend it to friends.

Lerato M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lerato M

Nice and quiet, very good reception, but no activities.

There is not much space to explore.

Abrie C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abrie C

Die plek is skoon en netjies. Inheemse bome gemerk wat leersaam is. Het opgradering nodig.

Skoonmakers vriendelik en hulpvaardig. Tuin te ruig waar voertuie moet beweeg.

Charleen P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charleen P

Dit was die beste plek om te rus en baie veilig.

Dit voel asof jy op 'n plaas is en die stilte is wonderlik gewees. DIe mense is gaaf en vriendelik. Sal dit aanbeveel vir enige iemand en daar is heelwat om te doen in die omgewing asook baie goeie restaurante en aktiwiteite.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Eileen D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen D

Was baie lekker.

Net wat ek nodig gehad het vir my verjaarsdag. Privaat, lekker braai-area en rustig.

Matlapa Lodge se terugvoer

Baie, baie dankie.
Wat 'n voorreg om van jou te hoor.
Vriendelike groete,
Rika

Matlapa Lodge
Liezel J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel J

Ons het 'n heerlike tyd gehad in 'n rustige, skoon omgewing!

Gustav en Rika was 'n wonderlike gasheer en -vrou. Lekker ontbyt met vriendelike personeel. Kersie op die koek: Springbokke wat die Lions-toer gewen het! Dankie, ons pugs het dit net so baie geniet.

Dieter H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter H

Wow! You feel like you are deep in the bush but still cosy with a divine fireplace and friendly helpful staff! Real bang for your buck.

Can't wait to return when in the Magaliesburg area.

Jana G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana G

Skoon, vriendelik, mooi.

Baie mooi en goeie waarde vir geld, vriendelike diens.

Lucretia E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lucretia E

Goed en billik as oornag akkommodasie.

Heerlike buitestort. Ons het slegs oornag na 'n troue by 'n ander venue. Ons het twee huisies bespreek. Die ontvangs en diens tydens ontbyt was baie vriendelik en aangenaam. Rika het moeite gedoen om spesiaal 'n camping cot vir ons 9 maande kleinkind te kry, wat ons baie waardeer het.

Alma V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Alma V

Quiet and relaxing stay.

Relaxing stay with family.

Pieter E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter E

Gerieflik en skoon.

Alles is op hulle plek, skoon en netjies. Ontvangs ook baie persoonlik gewees.

Cornelia C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia C

Had a wonderful stay, very relaxing.

The maintenance is lacking a little, which might irritate some guests. A lot of small issues arose, but all those reported were immediately taken care of. Wonderful hosts.

Nadine B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine B

A pleasant break away from our daily madness.

Rika and Gustav are the perfect hosts. Our chalet was "eat from the floor" clean and the tub in our bathroom was just amazing to soak in.

Piet P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Piet P

Baie stil en lekker.

Sal die lodge beslis aanbeveel as gaste stil en rustig wil wees.

Riaan K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Riaan K

Nie wat ons verwag het nie.

"Pets welcome" beteken nie "pet-friendly nie". Die area wat afgekamp is vir die honde by die eenheid is nie 'n tuin nie, maar 'n baie klein agterplasie (ongeveer 4 vierkante meter) en is nie geskik om honde te akkommodeer nie. Eenheid en terrein benodig opknapping. Geen sekuriteit nie en enigiemand kan van die hoofpad af inloop na die eenhede toe. Eenheid was baie klein en nie geskik vir 4 mense nie.

Erene R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erene R

Netjies en vriendelike mense!

Baie oulike plekkie! Sal graag aanbeveel!

Denise V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise V

Wow! Onbeskryflike belewenis!

Fantastiese pragtige plekkie om te ontspan! Dankie Gustav en Rika. Julle is dierbare gasheer/vrou wat uit julle pad uitgaan gegaan het om ons verblyf heerlik te maak!

Herman S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman S

Lekker kaggel vir die koue Hoëveldse winter.

Sien sterre.

Elizabeth F - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth F

Lovely stay.

We had a wonderful peaceful breakaway from the city. We loved the outdoor shower. Staff were friendly and made us feel welcome. Breakfast was also hearty and tasty.

Errol M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Errol M

Baie rustig. Aangename personeel en bestuurders.

Rustige atmosfeer en geluide van voëls. Sal net verkies om enige fans of lugverkoeling in kamer te hê. Dankie.

Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Amorine V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amorine V

Waarde vir geld!

Vriendelike personeel, heerlike ontbyt. Verseker die moeite werd!

Nicole F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole F

Great place to relax.

Lovely, quiet place. Friendly staff. Loved the outdoor shower!

Rozanne N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Rozanne N

Netjies, maar nie R500 per persoon per nag werd nie.

Ons huisie het 'n buitestort gehad. Ontbyt is tussen 09:00-10:00. Toe ons 09:42 daar kom, is tafel reeds afgedek en ontbyt verby. Toe ons vra, het die vrou gesê sy kan gou kyk wat is oor en wat sy nog vir ons kan maak - ons het ongemaklik gevoel en besluit om liefs te ry.

Estelle H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle H

Baie rustig en pragtige uitsig.

Hulle kort definitief 'n nuwe matras!

Trudi V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudi V

Lekker wegbreek.

Regtig 'n fantastiese plek! Wonderlike ontvangs en gasvryheid. Pragtige eenheid met privaat braai en kuierplek. Regtig 'n great wegbreek. Het saam met my honde gegaan. Hulle was baie welkom maar die inwonende honde het nie so gedink nie. Dankie vir die eienaar wat die honde toegesluit het op Sondagoggend sodat ons buite kon speel. Die span kinders wat die oggend kom bad het, het egter nie van die honde gehou nie, gegil en geskreeu en weer moes hulle binne bly. Jammer dit het nie gewerk nie.

Theresa L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa L

Cosy, huislik.

Ons almal het rêrig ons aandjie en ontbyt baie geniet. Alles wat mens nodig het was in die chalet. Al wat ek graag wou geniet met my tee en koffie was vars melk. Seker as ek gevra het sou ek kon kry maar dit was baie vroeg en ek was in my nagklere.

Marelize H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize H

Knus.

Het baie lekker gekuier.

Michelle K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle K

Baie lekker stil en rustig.

Dit is 'n baie eenvoudige plekkie, maar baie netjies, lekker stil en rustig. Die ontbyt was baie lekker, en ons het baie lekker geslaap. Die mense is ook baie vriendelik. Daar was wel bietjie van 'n probleem met miere wat uitgekom het by die buitestort se stortkop toe ons gaan stort het, maar behalwe vir dit het ons dit baie geniet.

Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Stephanie L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Stephanie L

Teleurstellend.

Daar was 'n paar dinge wat vir my teleurstellend was. Eerstens, die buitelugstort. Die stortkop was stukkend aan die een kant en het water in die tuin gespuit. Die warm water het by die warmwaterkraan uitgeloop en nie by die stortkop nie. Dus het ons 'n redelike koue en onaangename stort ondervinging gehad. Tweedens het ons ook geen kosmaakgeriewe gehad nie, om dinge te vererger word ontbyt eers 9 uur in die oggend bedien.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kruitfontein Plaas, Langs die R24, Magaliesburg, 1791, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1NGM5ZjkwLTZkYWQtNGJkNS04ZjBhLTYyZjBjMzgwNDYxZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 Farm Kruitfontein Off the R24 1791 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -25.9929 27.562322

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang