Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Matlapa Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.1
Elbie E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Volgens kinders "Lekker, gasvryheid en heerlike ontbyt. My seun en sy vriende het gegaan en hulle sê dit was baie baie lekker, sy woorde was "Mamma, die tannie is so vriendelik en die ontbyt was fantasties gewees." So ek dink as 4 jong kinders van 21 jaar impressed is, dan moet jy weet dit is regtig 'n lekker kuier gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Saligheid, rustig en lafenis vir die siel. Wat 'n ongelooflike lekker wegbreek. Ek het lanklaas soveel rustigheid vir my siel beleef. Rika is bedagsaam, vriendelik en die cottage is skoon en netjies en baie gemaklik. Die buitestort was 'n wonderlike ervaring in natuur en die algehele ervaring was net wonderlik. Ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcus K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Service and attention to detail was on point. We were greeted with a smile and overall the stay was pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Amazing pet-friendly venue with the most hospitable and warm host. We spent the weekend at Matlapa Lodge in Magaliesburg, and what a pleasant surprise. We were warmly welcomed by the owner, Rika. She is a lovely, down-to-earth, friendly, and hospitable lady. The chalets are rustic and fit beautifully into the bush surroundings. They are very clean and have everything you need for a nice self-catering experience, including a fridge, microwave, stove, braai, and fireplace inside the chalet. This is the perfect place for a pet-friendly break. The dogs can run freely around the premises and explore at their leisure; they are welcomed in the dining room with a delicious cookie or two. If you are looking for a very nice pet-friendly getaway, this is the place. Their breakfast is really nice, and the dining room is very homely. We will definitely be back to enjoy more of the hospitality and the tranquil surroundings. NB: The outside shower is a must for couples.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Nice as a quick get away from Joburg. The accommodation was clean and comfortable. The weather for our stay was very cold at night, but the room had extra blankets, and the fireplace in the room was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hein V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Privaat, knus, stil en rustig. Die wooneenheid is goed ingerig en skoon, die verblyf was die rustigheid self en ontbyt was smaakvol en voldoende. Bedags het ons die area verken maar saans ietwat onveilig gevoel weens geen toesluitbare toegangshekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Inge V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2024

Good. The view was amazing. The hostess was friendly and helpful. The kitchen countertop was not hygienic and broken. Water came in through the fireplace.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Deon C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Stil en rustig, ontbyt uitstekend, gasheer- en vrou laat ons baie tuis voel. Ja, plantegroei welig en volop voëllewe.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ocean N
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Aug 2024

Nope My husband and I had a nice braai in the evening, there just wasn't much space to explore. We would have loved to go for a walk. We stayed right on the fence, which didn't feel too safe. We did not have a peaceful night's sleep, tossing and turning, and a night filled with nightmares (which is not normal). Won't ever go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Rika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kruitfontein Plaas, Langs die R24, Magaliesburg, 1791, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1NGM5ZjkwLTZkYWQtNGJkNS04ZjBhLTYyZjBjMzgwNDYxZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 Farm Kruitfontein Off the R24 1791 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -25.9929 27.562322

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang