Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Matlapa Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kruitfontein Plaas, Langs die R24, Magaliesburg, 1791, Gauteng
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Matlapa Lodge kyk uit oor die Magaliesburg-vallei en bied 8 eenhede wat tussen inheemse bome in 'n rustige omgewing geleë is.

Die verblyf het 8 losstaande chalets en 1 slaapkamer in die hoofhuis wat slaapplek aan 2 tot 4 mense bied. Die eenhede het dubbel- of enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. 'n Yskas en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Die chalets het buitestorte in die privaat tuine, asook braaigeriewe.

Gaste kan in die swembad afkoel of in die inheemse tuin gaan ontspan en na die voëltjies luister. Ontbyt word in die eetkamer bedien en gaste kan in die sitkamer voor die TV ontspan.

Matlapa Lodge is net 3 km vanaf Magaliesburg en die omgewing bied verskeie doendinge en besoekpunte soos restaurante, perdry, voetslaan, en nog meer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.1
Wat gaste dink
Elbie E
Saam met vriende
5.0
Volgens kinders "Lekker, gasvryheid en heerlike ontbyt. My seun en sy vriende het gegaan en hulle sê dit was baie baie lekker, sy woorde was "Mamma, d...
Sien meer
Des 2023
Annette L
Saam met lewensmaat
5.0
Saligheid, rustig en lafenis vir die siel. Wat 'n ongelooflike lekker wegbreek. Ek het lanklaas soveel rustigheid vir my siel beleef. Rika is bedagsaa...
Sien meer
Mrt 2023
Marcus K
Gesin met tieners
5.0
Service and attention to detail was on point. We were greeted with a smile and overall the stay was pleasant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2023
Marius V
Gesin met klein kinders
4.8
Baie rustige omgewing en vriendelike diens. Ons was vriendelik ontvang en die fasiliteite was na verwagting.
Des 2023
Mark H
Saam met lewensmaat
4.6
Amazing pet-friendly venue with the most hospitable and warm host. We spent the weekend at Matlapa Lodge in Magaliesburg, and what a pl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Rika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Kruitfontein Plaas, Langs die R24, Magaliesburg, 1791, Gauteng
  • Gaste dink Matlapa Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kruitfontein Plaas, Langs die R24, Magaliesburg, 1791, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1NGM5ZjkwLTZkYWQtNGJkNS04ZjBhLTYyZjBjMzgwNDYxZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 Farm Kruitfontein Off the R24 1791 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -25.9929 27.562322

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang