Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maxi's Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Maria Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 11 resensies vir Maxi's Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Hilana D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilana D

Vyfster hotel kwaliteit verblyf.

Ons is hartlik ontvang deur Andre en Maria. Hulle was baie tegemoetkomend met ons. Hoogs aanbeveel.

Maureen N - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen N

Marvellous.

Friendly welcoming place and safe.

Jolinda A - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolinda A

Baie oulike plekkie, vir seker waarde vir geld.

Baie vriendelik ontvang. Vreeslik netjies en mooi.

Chris B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Baie aangenaam.

Baie gawe mense, vriendelik en baie behulpsaam.

Hannelie L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie L

Baie vriendelike en hulpvaardige eienaars.

Ons het lekker gebly, dankie.

Andre V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

12 uit 10. Kan nie wag om weer te kom kuier nie.

Dit was die beste oornag. Hulle voldoen aan al die vereistes. Uitstekend.

Phillip A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip A

Asemrowende lekker kuier akkommodasie.

Ja, dit was wonderlik en die gasvrou en gasheer het uit hul pad gegaan om ons verblyf wonderlik en onvergeetlik te maak. Daar was niks te kort nie.

Maxi's Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie terugvoering. Dit was werklik lekker om julle hier te hê. Hopelik sien ons mekaar weer! Julle dal altyd welkom wees.

Maxi's Cottage
Kaylynn E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylynn E

Goed vir die siel.

Ons sal beslis in die toekoms weer teruggaan! Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en vol liefde. Dis soos jou ouers weg van die huis af. Die plekkie het van alles, dis ideaal vir 'n paartjie. Die omgewing is stil en baie naby aan die dorp.

Meryl R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meryl R

Warm, skoon, gemaklik, lekker en alles in een.

Baie lekker gebly! Alles mooi modern en skoon. Tuis gevoel. Gasvrou was vriendelik en het ons warm ontvang. Sal beslis teruggaan.

Maxi's Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi en goeie terugvoer, Maggi. Ek waardeer dit opreg. Julle is altyd welkom om weer by my te kom bly.

Maxi's Cottage
Lamont L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lamont L

Friendly hostess. Very neat.

Brilliant. Stunning!

Maxi's Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike terugvoering, Lamont. Ek waardeer dit. Alles van die beste vir jou. Hopelik sien ons mekaar weer eendag.

Maxi's Cottage
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Vanaf R750
R750 R675
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R750 R675
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Condor-straat 39, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c0b46afb7a420d0ae06fcb1ec9431e111d5be15bf8e81d5360745a5642f8f95261d9f56fd73403edbb2e5863e88e8f69373?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 39 Condor Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.5804642 22.2136373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang