Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maxi's Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Johann C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Maxi's is mooi! Uitnemende aandag aan detail. Modern, skoon, baie goeie beplanning met uitleg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilana D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Vyfster hotel kwaliteit verblyf. Ons is hartlik ontvang deur Andre en Maria. Hulle was baie tegemoetkomend met ons. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maria
Maxi's Cottage
Dit was absoluut 'n plesier en voorreg om Hilana en haar eggenoot by ons te kon hê. Hulle is vriendelike en netjiese gaste wie ek met vrymoedigheid kan aanbeveel vir enige gastehuis.

Tessa M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Absolute mooie aanbeveelbare plek! Hierdie is baie beslis die plek om te gaan bly vir selfsorg mense. Skoon en ruim, en als is wonderlik lekker ingerig en absoluut gerieflik in alle opsigte. Selfs die braai area is super netjies en net 'n plesier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maureen N
1 nag
5.0
Sep 2024

Marvellous. Friendly welcoming place and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolinda A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Baie oulike plekkie, vir seker waarde vir geld. Baie vriendelik ontvang. Vreeslik netjies en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie aangenaam. Baie gawe mense, vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie vriendelike en hulpvaardige eienaars. Ons het lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

12 uit 10. Kan nie wag om weer te kom kuier nie. Dit was die beste oornag. Hulle voldoen aan al die vereistes. Uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Asemrowende lekker kuier akkommodasie. Ja, dit was wonderlik en die gasvrou en gasheer het uit hul pad gegaan om ons verblyf wonderlik en onvergeetlik te maak. Daar was niks te kort nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maria
Maxi's Cottage
Baie dankie vir jou goeie terugvoering. Dit was werklik lekker om julle hier te hê. Hopelik sien ons mekaar weer! Julle dal altyd welkom wees.

Kaylynn E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Goed vir die siel. Ons sal beslis in die toekoms weer teruggaan! Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en vol liefde. Dis soos jou ouers weg van die huis af. Die plekkie het van alles, dis ideaal vir 'n paartjie. Die omgewing is stil en baie naby aan die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Maria Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Condor-straat 39, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c0b46afb7a420d0ae06fcb1ec9431e111d5be15bf8e81d5360745a5642f8f95261d9f56fd73403edbb2e5863e88e8f69373?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 39 Condor Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.5804642 22.2136373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang