Maxi's Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Maria Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 7 maande
Opsomming van Resensie
Johann C - Sep 2024
Algehele gradering
Maxi's is mooi!
Hilana D - Sep 2024
Algehele gradering
Vyfster hotel kwaliteit verblyf.
Maxi's Cottage se terugvoer
Dit was absoluut 'n plesier en voorreg om Hilana en haar eggenoot by ons te kon hê. Hulle is vriendelike en netjiese gaste wie ek met vrymoedigheid kan aanbeveel vir enige gastehuis.
Tessa M - Sep 2024
Algehele gradering
Absolute mooie aanbeveelbare plek!
Maureen N - Sep 2024
Algehele gradering
Marvellous.
Jolinda A - Sep 2024
Algehele gradering
Baie oulike plekkie, vir seker waarde vir geld.
Chris B - Aug 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Hannelie L - Aug 2024
Algehele gradering
Baie vriendelike en hulpvaardige eienaars.
Andre V - Aug 2024
Algehele gradering
12 uit 10. Kan nie wag om weer te kom kuier nie.
Phillip A - Aug 2024
Algehele gradering
Asemrowende lekker kuier akkommodasie.
Maxi's Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie terugvoering. Dit was werklik lekker om julle hier te hê. Hopelik sien ons mekaar weer! Julle dal altyd welkom wees.
Kaylynn E - Jul 2024
Algehele gradering
Goed vir die siel.
Meryl R - Jun 2024
Algehele gradering
Warm, skoon, gemaklik, lekker en alles in een.
Maxi's Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi en goeie terugvoer, Maggi. Ek waardeer dit opreg. Julle is altyd welkom om weer by my te kom bly.
Lamont L - Mrt 2024
Algehele gradering
Friendly hostess. Very neat.
Maxi's Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoering, Lamont. Ek waardeer dit. Alles van die beste vir jou. Hopelik sien ons mekaar weer eendag.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Condor-straat 39, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang