Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maxi's Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Anja W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ons tyd by die cottage was wonderlik. Ons het ongelooflik lekker gebly. Die verblyf was wonderlik! Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel. Die plekkie was ruim en ideaal vir 'n naweek se wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Excellence fully equipped unit with a South African warm welcome. Value for money! Definitely value for money. Fully equipped unit with oven, stove and large fridge. Braai area available. Host even provided rusks. Very clean. We received a warm welcome and we were given advice on how to explore Oudtshoorn. Accommodation we will definitely use again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie tuis gevoel. Sal die plekkie hoog aanbeveel. Baie netjiese plekkie. Alles wat mens nodig het. Stil omgewing. Gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig laat mens baie tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Neat, tidy, clean with friendly hosts. Recommended for a stop-over or even short. A very pleasant overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lenotre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Onvergeetlik. Jy kry meer as waarvoor jy betaal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Maxi's is mooi! Uitnemende aandag aan detail. Modern, skoon, baie goeie beplanning met uitleg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilana D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Vyfster hotel kwaliteit verblyf. Ons is hartlik ontvang deur Andre en Maria. Hulle was baie tegemoetkomend met ons. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maria
Maxi's Cottage
Dit was absoluut 'n plesier en voorreg om Hilana en haar eggenoot by ons te kon hê. Hulle is vriendelike en netjiese gaste wie ek met vrymoedigheid kan aanbeveel vir enige gastehuis.

Tessa M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Absolute mooie aanbeveelbare plek! Hierdie is baie beslis die plek om te gaan bly vir selfsorg mense. Skoon en ruim, en als is wonderlik lekker ingerig en absoluut gerieflik in alle opsigte. Selfs die braai area is super netjies en net 'n plesier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maureen N
1 nag
5.0
Sep 2024

Marvellous. Friendly welcoming place and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolinda A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Baie oulike plekkie, vir seker waarde vir geld. Baie vriendelik ontvang. Vreeslik netjies en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Maria Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Condor-straat 39, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c0b46afb7a420d0ae06fcb1ec9431e111d5be15bf8e81d5360745a5642f8f95261d9f56fd73403edbb2e5863e88e8f69373?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 39 Condor Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.5804642 22.2136373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang