Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maxi's Cottage

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Aug 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Condor-straat 39, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 R675 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Maxi's Cottage bied lieflike selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Oudtshoorn. Dit kan die ideale opsie vir 'n paartjie of enkelreisigers wees.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het lugversorging en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n dubbelbed en die badkamer het 'n instapstort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien, sowel as sjampoe, opknapper en stortjel.

Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. 'n Wasmasjien is beskikbaar. Gratis WiFi en 'n TV is beskikbaar.

Daar is ook 'n werksarea met kragproppe vir skootrekenaars.

Die verblyf is 2 km vanaf 'n lieflike swembad en 2,7 km vanaf Mediclinic geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Hilana D
Saam met lewensmaat
5.0
Vyfster hotel kwaliteit verblyf. Ons is hartlik ontvang deur Andre en Maria. Hulle was baie tegemoetkomend met ons. Hoogs aanbeveel.
Sep 2024
Maureen N
5.0
Marvellous. Friendly welcoming place and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Jolinda A
Gesin met klein kinders
5.0
Baie oulike plekkie, vir seker waarde vir geld. Baie vriendelik ontvang. Vreeslik netjies en mooi.
Sep 2024
Chris B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Baie gawe mense, vriendelik en baie behulpsaam.
Aug 2024
Hannelie L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie vriendelike en hulpvaardige eienaars. Ons het lekker gebly, dankie.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Maria Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Condor-straat 39, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Maxi's Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R750 R675
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R750 R675
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Condor-straat 39, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c0b46afb7a420d0ae06fcb1ec9431e111d5be15bf8e81d5360745a5642f8f95261d9f56fd73403edbb2e5863e88e8f69373?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 39 Condor Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.5804642 22.2136373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang