Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mbekka Lodge @ Thula

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooiberg-weg R516, Mabalingwe Wildreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mbekka Lodge @ Thula is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in die Mabalingwe Wildreservaat in Bela-Bela en bied gerieflike verblyf, ideaal vir 'n gesin.

Dié eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die 2 slaapkamers het 2 enkelbeddens en gaste gebruik 2 badkamers, waarvan een 'n bad en stort, en die ander een net 'n stort het. Daar is ook 2 matrasse vir kinders. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met gratis WiFi.

Die stoep het sitplek waar gaste kan eet, en daar is braaigeriewe. Verder spog dit met 'n uitsig oor die bos en omliggende landskap.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kindermatras vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 268

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Rooiberg-weg R516, Mabalingwe Wildreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Mbekka Lodge @ Thula het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooiberg-weg R516, Mabalingwe Wildreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8602386afe0109d7e4443b8bd7ad1d3f3c13ae12d31ab0935b4f48cd4f6ed063e0c478451616df3b2f0f916473faeb5aa8de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 R516 Rooiberg Road Mabalingwe Game Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.841493686263 28.04896549082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang