McLouds Studio
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marthe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Antoinette S - Apr 2024
Algehele gradering
Sal enige tyd weer gaan! Het baie lekker gebly!
McLouds Studio se terugvoer
Baie dankie Antoinette, vir die pragtige resensie. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Julle was wonderlike gaste en het alles so mooi netjies agtergelaat. Baie dankie daarvoor. Julle is altyd welkom by ons.
Levirnia D - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
McLouds Studio se terugvoer
Baie dankie Levirnia vir jou uitstekende resensie. Ek is bly julle twee het dit by McLouds Studio geniet. Julle was sulke bedagsame, vriendelike gaste. Kom gerus weer by ons kuier.
Jaco G - Feb 2024
Algehele gradering
Rustige.
McLouds Studio se terugvoer
Baie dankie, Jaco, vir die goeie resensie. Julle was sulke aangename, bedagsame gaste. Baie dankie ook vir die geskenk wat julle vir my gegee het. Ek waardeer dit baie. Hoop ons sien julle weer.
Linda G - Feb 2024
Algehele gradering
Skoon en netjiese geriewe binne loopafstand van die see.
McLouds Studio se terugvoer
Baie dankie, Linda, vir die pragtige resensie. Ek is bly jy het jou week by ons geniet. Jy was 'n uitstaande gas en is altyd weer welkom.
Raquel D - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties.
McLouds Studio se terugvoer
Baie dankie, Raquel, vir die goeie resensie. Ek is baie bly dat julle julle tydjie hier geniet het. Dankie vir die netjiese studio wat julle agtergelaat het. Julle was fantastiese gaste.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Brandon R - Des 2023
Algehele gradering
Absolutely fulfilling.
McLouds Studio se terugvoer
Baie dankie, Brandon, vir die puik resensie. Ons sit soveel moeite daarin om ons gaste gelukkig te hou en aan hulle kwaliteit verblyf te verskaf. Daarom waardeer ek jou resensie baie en is ek so bly dat julle julle tydjie by ons geniet het en dat die weer ook goed was. Julle was fantastiese gaste en het alles so netjies agtergelaat. Hoop om julle weer te sien.
Paul B - Nov 2023
Algehele gradering
Die kuier was uitstekend.
McLouds Studio se terugvoer
Baie dankie, Paul, vir jou uitstekende resensie. Ons waardeer dit baie. Rakende die kwessie van die oprit by die motorhuis: In die beskrywing van McLouds Studio (by huisreels), sowel as met die beantwoording van die navraag, word daar klem gele dat daar 'n kort, steil oprit voor die motorhuis is en dat 'n voertuig met 'n baie lae grondvryhoogte, laer as 160 mm, nie geakkommodeer sal kan word nie. Gelukkig kon julle julle voertuig in die motorhuis ingepas kry. Baie bly julle het julle tydjie by ons geniet. Julle was uitstekende gaste en het die plek so mooi netjies agtergelaat.
Deidre W - Jul 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
McLouds Studio se terugvoer
Baie dankie Deidre. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Julle was sulke oulike en bedagsame gaste. Dankie dat julle die studio so skoon agter gelaat het. Julle is altyd weer welkom.
Anneline K - Jun 2023
Algehele gradering
Top-class hospitality upon arrival. Everything you need is there. Small and cosy apartment stocked with sufficient bedding if you get cold. Owners were very friendly and helpful. Peaceful and very quiet. I've loved everything about this place and do recommend anyone to go there on a getaway weekend. I'm sure I will visit again.
McLouds Studio se terugvoer
Baie dankie Anneline vir die moeite wat jy gedoen het en tyd wat jy afgestaan het om so 'n wonderlike resensie te skryf. Ek waardeer dit baie. Dit is vir ons baie belangrik dat ons gaste gelukkig moet wees. Julle was uitstaande gaste en het die studio silwerskoon agtergelaat. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Trevor N - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was lekker cosy en warm.
McLouds Studio se terugvoer
Baie dankie Trevor. Dit was so lekker om julle hier te he. Hoop ons sien julle gou weer.
Wesley F - Feb 2023
Algehele gradering
Just enough space for you and your wife, the best ever.
McLouds Studio se terugvoer
Baie dankie Wesley. Ek is baie bly dat julle dit geniet het. Dankie ook dat julle die studio so silwerskoon agtergelaat het. Ek waardeer dit baie. Julle was fantastiese gaste.
Charmaine E - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly, gasvrou baie vriendelik. En veilige parkering. Baie dankie.
McLouds Studio se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ek is so bly julle het dit hier by ons geniet. Die toesluit motorhuis waaruit jy direk in die studio kan in stap, bied vir 'n mens gemoedsrus dat jou motor veilig is. Julle was heerlike gaste. Ek hoop ons sien julle weer.
Danie J - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker gebly. Naby strand en veilig.
McLouds Studio se terugvoer
Dankie Danie vir die goeie resensie. Die patio is baie lekker beskut en die gaste geniet dit om in die middae, as dit koeler is, daar te sit en lees of te kuier en te braai. Ons is bly dat julle lekker gebly het en die tydjie hier geniet het. Hoop om julle weer te sien.
Karel J - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker plekkie as jy dit wil gebruik net vir oornag. Klein courtyard vir 'n lekker braai, maar verder is die eenheid uiters netjies met alles wat jy nodig het vir 'n lekker rus.
McLouds Studio se terugvoer
Dankie Karel, vir jou puik resensie. Julle was uitstekende gaste en het die studio so netjies agter gelaat. Ek waardeer dit baie.
Antionette E - Des 2022
Algehele gradering
Lekker gesellige plekkie.
McLouds Studio se terugvoer
Baie dankie Antoinette, vir die moeite wat jy gedoen het om so 'n uitstekende en volledige resensie te skryf. Ek is baie bly dat julle dit hier by ons geniet het. Julle was puik gaste en het die studio so netjies agtergelaat. Baie dankie daarvoor. Hoop ons sien julle weer.
Dinti D - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik ingerig, pragtig en huislik. Sal vir seker weer daar wil oorbly.
McLouds Studio se terugvoer
Baie dankie Dinti vir die goeie resensie.
Ek waardeer dit baie.
Ek is so bly dat jy die tydjie by ons geniet het en dat jy bietjie kon rus en ontspan.
Sonja L - Jan 2022
Algehele gradering
Wow. Wat 'n heerlike oorbly.
McLouds Studio se terugvoer
Baie dankie Sonja vir die wonderlike resensie. Ek is so bly dat jy die paar dae by ons geniet het. Kom kuier gerus weer.
Valerie L - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik en naby alles.
McLouds Studio se terugvoer
Baie dankie Valerie. Ons doen ons bes om ons gaste se verblyf so aangenaam en gerieflik as moontlik te maak. Daarom waardeer ek jou terugvoer baie. Julle was wonderlike gaste.
Willie S - Des 2021
Algehele gradering
Lekker stil verblyf, ideaal om te rus.
McLouds Studio se terugvoer
Baie dankie Willie, vir die mooi resensie. Ek waardeer dit baie. Ek is so bly dat julle julle verblyf by ons geniet het. Hoop ons sien julle gou weer.
Chris D - Mrt 2021
Algehele gradering
Twee dae spandeer in Strand en omgewing
McLouds Studio se terugvoer
Baie dankie Chris. Dis so lekker om so 'n goeie resensie te kry. Ek waardeer dit baie. Kom kuier gerus weer by ons as julle af kom strand toe.
Annamarie R - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige plekkie, baie netjies en veilig.
McLouds Studio se terugvoer
Baie dankie Annemarie vir die lieflike resensie. Julle was uitstaande gaste en het die studio so netjies agtergelaat. Dit was 'n plesier om julle te ontvang, julle is altyd welkom.
Jo-anne V - Feb 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
McLouds Studio se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons is bly julle het die 2 dae by ons geniet.
Edwinah P - Jan 2021
Algehele gradering
Was baie lekker en rustig.
McLouds Studio se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie, ons waardeer dit. Dis altyd lekker om sulke bedagsame gaste soos julle te ontvang. Hoop om julle gou weer te sien.
Jeroen T - Nov 2021
Algehele gradering
Klein plekkie, maar alles wat jy nodig het.
Sias C - Nov 2021
Algehele gradering
Basies net oornag.
Henri T - Feb 2021
Algehele gradering
Klein, maar met al die nodige geriewe.
McLouds Studio se terugvoer
Dankie vir die goeie resensie Henri. Ons is verbind tot goeie diens en gasvryheid en is bly ons kon jou help.
Derick B - Mrt 2020
Algehele gradering
Comfortable.
McLouds Studio se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie. Ek waardeer dit baie. Julle was puik gaste en het alles so mooi netjies agter gelaat. Kom kuier gerus weer by ons.
Mariana D - Des 2019
Algehele gradering
Oulike oornagplek.
McLouds Studio se terugvoer
Baie dankie Mariana vir die positiewe terugvoer. Julle was wonderlike gaste en het die studio so mooi netjies agtergelaat. Hoop ons sien julle weer.
Paul M - Okt 2018
Algehele gradering
Stylvol en gemaklik.
McLouds Studio se terugvoer
Baie dankie Paul vir die goeie resensie. Dit was heerlik om julle te ontvang en julle is altyd weer welkom.
Carol E - Nov 2018
Algehele gradering
Lovely place to stay.
McLouds Studio se terugvoer
Thank you for the lovely review Carol. We appreciate it very much. So glad you enjoyed your stay.
Shannen B - Sep 2018
Algehele gradering
Sal definitief weer teruggaan!
McLouds Studio se terugvoer
Baie dankie Shannen vir die mooi woorde. Dit was 'n plesier om julle te ontvang en ons sien julle graag weer.
Graham S - Jul 2018
Algehele gradering
Fantastic.
McLouds Studio se terugvoer
Baie dankie Graham,
Dis heerlik om sulke terugvoering te kry. Ons is bly dat julle julle verblyf by ons geniet het.
Ons ontvang julle graag weer, julle is altyd welkom.
Erica R - Mei 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
McLouds Studio se terugvoer
Baie dankie Erica, vir die mooi resensie. Julle was wonderlike gaste en dit was heerlik om julle te ontvang. Julle is altyd welkom.
Annelise F - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld!
McLouds Studio se terugvoer
Baie dankie Annelise. Julle was wonderlike gaste.
Alta J - Mrt 2018
Algehele gradering
Als en meer wat ons wou hê. Vriendelik ontvang, veilig en pragtig skoon.
Lees meerMcLouds Studio se terugvoer
Baie dankie Alta, vir jou lieflike resensie. Dit was heerlik om julle te ontvang en julle is altyd welkom.
Schalk V - Feb 2018
Algehele gradering
Aangenaam verras.
McLouds Studio se terugvoer
Baie dankie Schalk. Kom kuier gerus weer by ons.
Elsie S - Feb 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik, netjies, veilig, lekker stil.
McLouds Studio se terugvoer
Baie dankie Elsie. Dit was lekker om julle te ontvang.
Ben N - Jan 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Melissa B - Jan 2018
Algehele gradering
Fantasties.
McLouds Studio se terugvoer
Baie dankie Melissa. Julle was die perfekte gaste en ons ontvang julle graag weer.
Angela F - Nov 2018
Algehele gradering
Was mooi, gerieflik.
McLouds Studio se terugvoer
Baie dankie Angela vir die positiewe terugvoer. Ek is bly julle het julle tydjie by ons geniet.
Anne-marie V - Apr 2018
Algehele gradering
Comfortable and neat / very clean. Treats like a bottle of wine, chocolates and flowers were much appreciated.
McLouds Studio se terugvoer
Thank you for the lovely review, Anne-marie. It is wonderful to see that you enjoyed your stay at McLouds Studio.
Rudi B - Mei 2018
Algehele gradering
Rustig en afgesonder.
Wilma C - Des 2018
Algehele gradering
Was baie mooi skoon.
Rhoda S - Mrt 2018
Algehele gradering
Snoesig en netjies.
McLouds Studio se terugvoer
Dankie Rhoda, dit was lekker om julle te ontvang. McLouds studio se sjarme lê sonder twyfel, in die snoesige opset wat met die hemelbed en oopplan-uitleg geskep word en is ideaal vir romantiese paartjies. Die studio het ‘n moderne uitleg met ‘n bamboes-skuifdeur wat privaatheid aan die toilet verleen.
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Scholtz-straat 16, Van Ryneveld, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang