Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

McLouds Studio

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Antoinette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Sal enige tyd weer gaan! Het baie lekker gebly! Ons het baie lekker gebly, skoon en netjies. Die gasvrou het ekstra moeite gedoen met water, sap, chocolates en koekies wat vir ons gelos is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthe
McLouds Studio
Baie dankie Antoinette, vir die pragtige resensie. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Julle was wonderlike gaste en het alles so mooi netjies agtergelaat. Baie dankie daarvoor. Julle is altyd welkom by ons.

Levirnia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstekend. Dit was baie lekker. Sal weer gaan as jy net alleen tyd nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthe
McLouds Studio
Baie dankie Levirnia vir jou uitstekende resensie. Ek is bly julle twee het dit by McLouds Studio geniet. Julle was sulke bedagsame, vriendelike gaste. Kom gerus weer by ons kuier.

Jaco G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustige. Incredible lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthe
McLouds Studio
Baie dankie, Jaco, vir die goeie resensie. Julle was sulke aangename, bedagsame gaste. Baie dankie ook vir die geskenk wat julle vir my gegee het. Ek waardeer dit baie. Hoop ons sien julle weer.

Linda G
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Skoon en netjiese geriewe binne loopafstand van die see. Lekker gebly en sal weer gebruik maak van McLouds. Die gasvrou is vriendelik en behulpsaam en die verblyf het 'n lekker atmosfeer. Alles is skoon en netjies en die kamer lyk soos in die advertensie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthe
McLouds Studio
Baie dankie, Linda, vir die pragtige resensie. Ek is bly jy het jou week by ons geniet. Jy was 'n uitstaande gas en is altyd weer welkom.

Raquel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fantasties. Ons het dit baie geniet. Alles was heerlik. Waarlik 'n plek waar 'n paartjie hulle kan vind en bind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthe
McLouds Studio
Baie dankie, Raquel, vir die goeie resensie. Ek is baie bly dat julle julle tydjie hier geniet het. Dankie vir die netjiese studio wat julle agtergelaat het. Julle was fantastiese gaste.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Marthe
McLouds Studio
Dankie vir die resensie. Ons is een van die goedkoopste opsies in die Strand en ons prioriteit is om waarde vir geld en kwaliteitverblyf aan ons gaste te verskaf. Ons trots lê daarin dat die studio silwerskoon is en daar 'n paar komplimentêre bederfies vir ons gaste is. Ons is baie sentraal geleë en stapafstand van die see, die OK, Pick en Pay en eetplekke. Ons grootste pluspunt is die veiligheid, aangesien die gas binne 'n toesluitmotorhuis parkeer waarvan hulle direk toegang tot die studio het. Die studio het ook diefwering voor elke venster en 'n veiligheidshek. Die eenheid het verder 'n heerlike klein privaatpatio om op te braai en te kuier.

Brandon R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Absolutely fulfilling. Relaxing and quiet with perfect weather.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthe
McLouds Studio
Baie dankie, Brandon, vir die puik resensie. Ons sit soveel moeite daarin om ons gaste gelukkig te hou en aan hulle kwaliteit verblyf te verskaf. Daarom waardeer ek jou resensie baie en is ek so bly dat julle julle tydjie by ons geniet het en dat die weer ook goed was. Julle was fantastiese gaste en het alles so netjies agtergelaat. Hoop om julle weer te sien.

Paul B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Die kuier was uitstekend. Ek het baie lekker gebly. Die oprit by McLouds Studio was 'n groot probleem. Anders was die verblyf waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthe
McLouds Studio
Baie dankie, Paul, vir jou uitstekende resensie. Ons waardeer dit baie. Rakende die kwessie van die oprit by die motorhuis: In die beskrywing van McLouds Studio (by huisreels), sowel as met die beantwoording van die navraag, word daar klem gele dat daar 'n kort, steil oprit voor die motorhuis is en dat 'n voertuig met 'n baie lae grondvryhoogte, laer as 160 mm, nie geakkommodeer sal kan word nie. Gelukkig kon julle julle voertuig in die motorhuis ingepas kry. Baie bly julle het julle tydjie by ons geniet. Julle was uitstekende gaste en het die plek so mooi netjies agtergelaat.

Deidre W
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Waarde vir geld. Ons het ons tydjie terdeë geniet en dit was elke sent werd. Die plek is baie netjies en goed toegerus. Baie dankie aan Marthe en haar man, vir jul gasvryheid en vriendelikheid. Ons was baie goed ontvang en het baie welkom gevoel. Dankie vir die heerlike bederfies. En ook jul geduld en hulp wat ons ontvang het, ons waardeer dit opreg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthe
McLouds Studio
Baie dankie Deidre. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Julle was sulke oulike en bedagsame gaste. Dankie dat julle die studio so skoon agter gelaat het. Julle is altyd weer welkom.

Anneline K
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Top-class hospitality upon arrival. Everything you need is there. Small and cosy apartment stocked with sufficient bedding if you get cold. Owners were very friendly and helpful. Peaceful and very quiet. I've loved everything about this place and do recommend anyone to go there on a getaway weekend. I'm sure I will visit again. Beautiful small studio with everything you'll need, peaceful and quiet. Best weekend away ever. Top-class hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthe
McLouds Studio
Baie dankie Anneline vir die moeite wat jy gedoen het en tyd wat jy afgestaan het om so 'n wonderlike resensie te skryf. Ek waardeer dit baie. Dit is vir ons baie belangrik dat ons gaste gelukkig moet wees. Julle was uitstaande gaste en het die studio silwerskoon agtergelaat. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marthe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scholtz-straat 16, Van Ryneveld, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa58a5c66e19d610ce0feb57b6b5bc4da845cdea9a97d19c7cc812209fbaa3bab138f8497891ef1048702df5754cdf85b53f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 16 Scholtz Street Van Ryneveld 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.119017680245 18.832966832541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang