Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

McLouds Studio

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scholtz-straat 16, Van Ryneveld, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

McLouds Studio is in Strand geleë en is 'n romantiese eenheid wat ideaal is vir 'n paartjie op hul wittebrood of wat 'n herdenking vier. Dit is gerieflik geleë net 300 meter (5 minute) vanaf die strand en stapafstand vanaf alle geriewe insluitend winkelsentrums, restaurante, besienswaardighede en doendinge. Die selfsorg-ateljeewoonstel is op 'n residensiële eiendom geleë.

Die oopplan-eenheid beskik oor 'n koningingrootte-hemelbed, 'n kombuisie en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n broodrooster, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, breekware en eetgerei. Komplimentêre koffie, tee en suiker word as verwelkoming voorsien.

Dit het 'n platskerm-TV en gratis WiFi en die WiFi sal aan bly tydens beurtkrag.

Die ateljee het sy eie, privaat patio met braaigeriewe. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek vir 1 voertuig (maksimum 5,5 m) in 'n toesluitmotorhuis, agter 'n toegangsbeheerde deur.

Die ateljee grens aan die hoofhuis met 'n aparte, privaat ingang via die motorhuis.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Antoinette S
Saam met lewensmaat
5.0
Sal enige tyd weer gaan! Het baie lekker gebly! Ons het baie lekker gebly, skoon en netjies. Die gasvrou het ekstra moeite gedoen met water, sap, choc...
Sien meer
Apr 2024
Levirnia D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Dit was baie lekker. Sal weer gaan as jy net alleen tyd nodig het.
Apr 2024
Jaco G
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige. Incredible lekker gebly.
Feb 2024
Linda G
5.0
Skoon en netjiese geriewe binne loopafstand van die see. Lekker gebly en sal weer gebruik maak van McLouds. Die gasvrou is vriendelik en behulpsaam en...
Sien meer
Feb 2024
Raquel D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Ons het dit baie geniet. Alles was heerlik. Waarlik 'n plek waar 'n paartjie hulle kan vind en bind.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marthe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Scholtz-straat 16, Van Ryneveld, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink McLouds Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scholtz-straat 16, Van Ryneveld, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa58a5c66e19d610ce0feb57b6b5bc4da845cdea9a97d19c7cc812209fbaa3bab138f8497891ef1048702df5754cdf85b53f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 16 Scholtz Street Van Ryneveld 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.119017680245 18.832966832541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang