Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

McLouds Studio

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scholtz-straat 16, Van Ryneveld, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

McLouds Studio is 'n romantiese eenheid wat ideaal is vir 'n paartjie wat bietjie wil wegbreek om hulle batterye te herlaai of 'n spesiale geleentheid soos 'n wittebrood of huweliksherdenking wil vier.

Dit is net 300 m (5 minute) van die see af en ook stapafstand na al die geriewe soos winkelsentrums, restaurante, besienswaardighede en doendinge.

Dié selfsorg-ateljeewoonstel is op 'n woonperseel geleë en het 'n oopplan-ontwerp, 'n koningingrootte-hemelbed, 'n kombuisie, 'n stort, aparte toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, 'n tweeplaatstofie, breekware, eetgerei en 'n ketel. Komplimentêre koffie, tee en suiker word aan die gaste verskaf as verwelkoming.

Daar is 'n platskerm-TV en gratis WiFi. WiFi is ook beskikbaar tydens beurtkrag.

Die ateljee het sy eie klein privaat stoep met braaigeriewe. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis vir 1 voertuig (maksimum 5,5 m).

Die ateljee grens aan die hoofhuis en het 'n aparte, privaat ingang via die motorhuis.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Irene D
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en gemaklik. Die plekkie is maklik om te kry. Dis naby alles wat nodig is. Baie stil en rustig. Die eenheid is skoon en netjies. As jy 'n klei...
Sien meer
Sep 2024
Annelie G
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend! Vriendelik en behulpsaam, moeite gedoen met bederfhappies, koue vrugtesap en water in yskas. Defnitief aanbeveel.
Sep 2024
Antoinette S
Saam met lewensmaat
5.0
Sal enige tyd weer gaan! Het baie lekker gebly! Ons het baie lekker gebly, skoon en netjies. Die gasvrou het ekstra moeite gedoen met water, sap, choc...
Sien meer
Apr 2024
Levirnia D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Dit was baie lekker. Sal weer gaan as jy net alleen tyd nodig het.
Apr 2024
Jaco G
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige. Incredible lekker gebly.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marthe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Scholtz-straat 16, Van Ryneveld, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink McLouds Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scholtz-straat 16, Van Ryneveld, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa58a5c66e19d610ce0feb57b6b5bc4da845cdea9a97d19c7cc812209fbaa3bab138f8497891ef1048702df5754cdf85b53f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 16 Scholtz Street Van Ryneveld 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.119017680245 18.832966832541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang