Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Medindi Manor

Gastehuis
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Thicket-weg 4, Rosebank, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 220 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Medindi Manor is 'n afgesonderde Edwardiaanse huis van groot afmetings, omring deur grond- en eersteverdiepingstoepe met 'n tuin en swembad weggesteek in hoë heinings en bosse. Hierdie sierlike Victoriaanse huis is in die laat 1890's gebou en is ideaal vir diegene wat op ontspanning of besigheid is. Die rustigheid, sjarme en prag van die Kaap omring elke gas met 'n gevoel van tuiste.

Verblyf word gebied in 'n reeks van 15 luukse, superieure en standaard kamers. Die kamers is goed toegerus, van groot afmetings en elkeen is weelderig versier met unieke, noukeurige keuses van meubels en kuns. Geriewe in die kamer sluit kamerdiens, ontbyt wat in die kamer bedien word, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassies, platskerm-TV's met sekere DStv-kanale, gratis internettoegang, haardroërs, elektroniese kluise en wekkers in.

Geriewe sluit 'n swembad, sondeurdrenkte grasperk en tropiese tuin, toeriste-inligtingstoonbank, faks-/fotokopieerdiens, pendeldiens wat teen 'n ekstra koste beskikbaar is, en oordragbesprekings asook was- en strykdienste in.

Nabygeleë besienswaardighede sluit Victoria en Alfred Waterfront, Tafelberg Nasionale Park, Tafelberg-kabelbaan, Robbeneiland, World of Birds, Kaapstad CBD, Castle of Good Hope, Kampsbaai, Bantrybaai asook die Milnerton- en Bloubergstrand-strande in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Medindi Manor
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kirsten Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Thicket-weg 4, Rosebank, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Medindi Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 220
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 220
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Thicket-weg 4, Rosebank, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkZTM0NDY1LTRjZjQtNGFhMi1iYjlhLWQ4ZjFlM2UzZjU0YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 220 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 4 Thicket Road Rosebank 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.950089410358 18.481666517107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang