Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meerlust

Wildsplaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Jan 2024 tot 30 Jan 2024 en 01 Dec 2025 to 30 Dec 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs een afslagaanbod per maand.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Jan 2024 tot 30 Jan 2024 en 01 Dec 2025 to 30 Dec 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. daarop dat Meerlust van sonkrag gebruik maak en dus nie deur beurtkrag geraak word nie.

Gaste ontvang roosterkoeke, koffie, tee, beskuit, melk, botter, heuning en 'n verwelkomingspakkie.

2 gratis sakke hout word voorsien. Ekstra hout is teen R20 per sak beskikbaar.

'n Skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet met aankoms gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloemhof-afrit N9/R61, Klipgat Plaas Deel 7, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbc7792b0b22bc9246deef7a20146df65859a050820237acf8017e843dcd5280fac73cecc966c5cebb100639ffe861bceb16?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 Bloemhof Exit N9/R61 Klipgat Farm Portion 7 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.065542993846 24.722710716672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang