Meiringskloof Nature Park
Beskrywing
Hier staanplek is 22 m x 10 m groot. Elke staanplek het 'n braai-area, kragpunt en toegang tot water. Die water in Meiringskloof kom vanaf fonteine hoog bo-op die krans en is heerlik om te drink. Sommige staanplekke het meer skaduwee en ander meer gras. Al die staanplekke het pragtige uitsigte op die omliggende kranse. Die kampeerders deel ablusiegeriewe (manlik en vroulik is apart) met storte, baddens, toilette en wasbakke. Daar is ook 'n gemeenskaplike opwasarea met 'n wasmasjien en wasbakke.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Prys sluit in
Kampeerplek Gaste moet hulle eie toerusting saambring.
Huisreëls
Beddegoed word voorsien.
Bring asb. eie bad- en swemhanddoeke.
Geen skottelgoedwasmiddel en vadoeke word voorsien nie.
Alle staanplekke het 'n driepuntkragprop en water naby.
Bring asb. jou eie kamptoerusting saam.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hier staanplek is 16 m x 10 m groot. Elke staanplek het 'n braai-area, kragpunt en toegang tot water. Die water in Meiringskloof kom vanaf fonteine hoog bo-op die krans en is heerlik om te drink. Sommige staanplekke het meer skaduwee en ander meer gras. Al die staanplekke het pragtige uitsigte op die omliggende kranse. Die kampeerders deel ablusiegeriewe (manlik en vroulik is apart) met storte, baddens, toilette en wasbakke. Daar is ook 'n gemeenskaplike opwasarea met 'n wasmasjien en wasbakke.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Kampeerplek Gaste moet hulle eie toerusting saambring.
Huisreëls
Beddegoed word voorsien.
Bring asb. eie bad- en swemhanddoeke.
Geen skottelgoedwasmiddel en vadoeke word voorsien nie.
Alle staanplekke het 'n driepuntkragprop en water naby.
Bring asb. jou eie kamptoerusting saam.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Alle kampeerplekke bied slaapplek aan 6 gaste op 'n plot. Die ablusiegeriewe het storte, baddens, toilette en wasbakke. Daar is 'n braai-area, kragpunt en toegang tot water. Alle kampeerplekke het 'n pragtige uitsig oor die kranse.

Jangroentjie is 'n selfsorg-sandsteen-chalet op 'n heuwel wat deur hoë sandsteenkranse met oop grotte aan beide kante omring word. Daar is slaapplek vir 3 gaste en dit bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed met 'n elektriese kombers en daar is 'n enkelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Die kombuis is met 'n vierplaatstoof, oond, yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, potte, panne, breekware en eetgerei toegerus. 'n Interessante kenmerk van die braai-area is 'n klein waterval buite. Die chalet het 'n kaggel in die leefarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Beddegoed word voorsien.
Bring asb. eie bad- en swemhanddoeke.
Geen skottelgoedwasmiddel en vadoeke word voorsien nie.
Alle staanplekke het 'n driepuntkragprop en water naby.
Bring asb. jou eie kamptoerusting saam.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Patrys is 'n selfsorg-sandsteen-chalet wat op 'n heuwel geleë is en deur hoë sandsteenkranse met grotte aan beide kante omring word. Die chalet bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed met 'n elektriese kombers en daar is 'n enkelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n stort en 'n aparte toilet. Die kombuis is met 'n vierplaatstoof, oond, yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, potte, panne, breekware en eetgerei toegerus. Die chalet het 'n kaggel in die leefarea en 'n braai op die voorstoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Huisreëls
Beddegoed word voorsien.
Bring asb. eie bad- en swemhanddoeke.
Geen skottelgoedwasmiddel en vadoeke word voorsien nie.
Alle staanplekke het 'n driepuntkragprop en water naby.
Bring asb. jou eie kamptoerusting saam.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is 'n area vir 'n kinderbed. Twee slaapkamers het dubbelbeddens en die ander 2 slaapkamers het enkelbeddens. Die badkamers het 'n stort en bad of net 'n stort. Daar is 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Beddegoed word voorsien.
Bring asb. eie bad- en swemhanddoeke.
Geen skottelgoedwasmiddel en vadoeke word voorsien nie.
Alle staanplekke het 'n driepuntkragprop en water naby.
Bring asb. jou eie kamptoerusting saam.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie chalet bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 'n slaaparea, 2 slaapkamers en 3 badkamers. Die 2 slaapkamers het dubbelbeddens en die slaaparea het enkelbeddens. Die badkamers het 'n stort of bad of net 'n toilet. Die kombuisie is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf toegerus. Daar is WiFi, 'n stoep, eetarea en sitarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Huisreëls
Beddegoed word voorsien.
Bring asb. eie bad- en swemhanddoeke.
Geen skottelgoedwasmiddel en vadoeke word voorsien nie.
Alle staanplekke het 'n driepuntkragprop en water naby.
Bring asb. jou eie kamptoerusting saam.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kiepersol is ‘n selfsorg-sandsteenchalet. Kiepersol het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers het elk ‘n dubbelbed en die derde slaapkamer het 1 enkelbed. Daar is ‘n ingeboude enkelbed in die leefarea. Die badkamer het ‘n bad en ‘n toilet, asook ‘n aparte toilet en ‘n stort. Die kombuis is met ‘n 4-plaatstoof met ‘n oond, ‘n yskas, ‘n mikrogolf, ‘n ketel, ‘n broodrooster, potte, panne, eetgerei en breekgoed toegerus. ‘n Interessante kenmerk van die leefarea is die groot rots wat deel van die agterste kaggelmuur vorm. Die leefarea het ook ‘n deur wat na die buitebraai-area lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Beddegoed word voorsien.
Bring asb. eie bad- en swemhanddoeke.
Geen skottelgoedwasmiddel en vadoeke word voorsien nie.
Alle staanplekke het 'n driepuntkragprop en water naby.
Bring asb. jou eie kamptoerusting saam.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 50 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meiringskloof Nature Park, Meiringstraat, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang