Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Meiringskloof Nature Park

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Aletta G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ons sal beslis weer gaan. Dankie aan Susan, ons waardeer alles wat jy ons mee gehelp het, die verblyf en die gas toe die kragprobleem opduik. Die voetslaanpaaie is noukeurig uitgewerk en baie mooi uitkykpunte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Meiringskloof Nature Park
Ja, ons was bly toe Eskom die ondergrondse kragkabels vervang het, en ons krag herstel is. Dankie vir julle verdraagsaamheid en begrip. Julle is enige tyd weer welkom.

James Edward H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Spectacular and peaceful. Always beautiful, clean and comfortable. Wonderful place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Meiringskloof Nature Park
Thank you, James. Hope you visit us again! We are planning new hiking trails and MTB trails. Only H11 still needs an undercover braai for the summer rainy afternoons; the other chalets are all sorted.

Reynardt T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustig, veilig, netjies en skoon. Staproetes was baie lekker. Baie lekker gebly. Vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Meiringskloof Nature Park
Baie dankie Reynardt - ja, dit is mooi hier. Baie van die staproetes het lekker skaduwee en dit help op warm dae.

Jeane J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Ons kom weer kuier, definitief! Was heerlik, die rustigheid en natuurskoon van die park het ons heeltemal bederf en al ons verwagtinge oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Meiringskloof Nature Park
Ek is bly om te hoor julle het dit geniet. Kom gerus weer.

Frans K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2025

Heerlik. Ons het baie lekker gebly, ongelooflik mooi natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Susan
Meiringskloof Nature Park
Die natuurskoon is iets besonders. Ek is bly julle het dit geniet.

Albertus Pieter R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Ongelooflik mooi omgewing. Lekker rustig. Lekker gebly. Lekker stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Susan
Meiringskloof Nature Park
Dankie, Albertus - nou weet jy waarnatoe te kom as jou siel rus nodig het.

Louise Elizabeth W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Rustig, gemaklik, natuur, kaggelvuur. Baie lag. Saam met volwasse kinders, baie lekker gebly. Wi-Fi was meestal onbeskikbaar weens kragonderbreking.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Susan
Meiringskloof Nature Park
Ai, ek is jammer oor Eskom se kragprobleme. Ek is bly julle kon nog steeds lekker kuier en mooi herinneringe maak.

Audre P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlik vir mense wat van die buitelug hou. Pragtige plek, sal weer wil gaan. Baie stapplek. Ons was in die winter daar wat heerlik was, kaggel in ons huisie. Behoort ook heerlik in die somer te wees met die swembad. Moet lief wees vir die natuur - baie rustig, stil, veilig. Goeie ligging - naby omliggende dorpies en besigtighede indien jy sou wou rondry, maar dis nie eens nodig nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Meiringskloof Nature Park
Baie dankie Audre - ek dink jy het ons natuurpark mooi opgesom. Baie gaste kom net vir die stilte, rustigheid en ryk voellewe (birdlife). Ander soek adrenalien en abseil, of gaan ry perd en 4x4 in die omgewing. Ek hoop julle kom besoek ons weer in die somer - hier tel mens maklik 14 watervalle van die kranse af na 'n goeie reenbui.

Hanlie G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Klein juweel naby Fouriesburg. Klein juweel naby Fouriesburg. Ons was twee egpare wat vir die naweek hier gekamp het. Het die lieflike natuurskoon so baie geniet en die lieflike wandelpaaie benut. Plek is mooi onderhou en ons het opgelet hoe die eienaars moeite doen met instandhouding en opgraderings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Meiringskloof Nature Park
Dankie Hanlie - ja, ons het nog baie planne vir Meiringskloof. Ons is besig om die Swaeltjie Nes klaar te maak, en wil dan nog 'n paar nuwe staproetes ook maak.

Annekie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlik, ongelooflik mooi en rustig. Dit was 'n wonderlike lafenis vir die siel met baie gawe en met 'n bekwame gasheer en gasvrou. Ons sal beslis weer kom kuier en kan die oord vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Meiringskloof Nature Park
Dankie vir die mooi woorde, Annekie. Julle is altyd welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 340
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 51 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meiringskloof Nature Park, Meiringstraat, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88ed436a106dc4ea9973bb7fc6c75b9e96b9bc5eb4b894214d33319ca758639fbbc1e747bf1a39336bfb82433f44ee5d790a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R340 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 Meiringskloof Nature Park Meiring Street 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.6025669 28.2243061

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456