Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meiringskloof Nature Park

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Audre P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlik vir mense wat van die buitelug hou. Pragtige plek, sal weer wil gaan. Baie stapplek. Ons was in die winter daar wat heerlik was, kaggel in ons huisie. Behoort ook heerlik in die somer te wees met die swembad. Moet lief wees vir die natuur - baie rustig, stil, veilig. Goeie ligging - naby omliggende dorpies en besigtighede indien jy sou wou rondry, maar dis nie eens nodig nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Meiringskloof Nature Park
Baie dankie Audre - ek dink jy het ons natuurpark mooi opgesom. Baie gaste kom net vir die stilte, rustigheid en ryk voellewe (birdlife). Ander soek adrenalien en abseil, of gaan ry perd en 4x4 in die omgewing. Ek hoop julle kom besoek ons weer in die somer - hier tel mens maklik 14 watervalle van die kranse af na 'n goeie reenbui.

Gisela D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Excellent place to unwind. It was a very pleasant stay in nature, with lovely short hikes and extraordinary caves.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Meiringskloof Nature Park
The caves are indeed special - each in its own unique way. We also have a long hike, featuring interesting plants that blossom in different seasons, along with stunning views over the surrounding landscape and mountains. It's called the Cliff Hanger Trail. You can trek it next time you're here.

Hanlie G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Klein juweel naby Fouriesburg. Klein juweel naby Fouriesburg. Ons was twee egpare wat vir die naweek hier gekamp het. Het die lieflike natuurskoon so baie geniet en die lieflike wandelpaaie benut. Plek is mooi onderhou en ons het opgelet hoe die eienaars moeite doen met instandhouding en opgraderings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Meiringskloof Nature Park
Dankie Hanlie - ja, ons het nog baie planne vir Meiringskloof. Ons is besig om die Swaeltjie Nes klaar te maak, en wil dan nog 'n paar nuwe staproetes ook maak.

Annekie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlik, ongelooflik mooi en rustig. Dit was 'n wonderlike lafenis vir die siel met baie gawe en met 'n bekwame gasheer en gasvrou. Ons sal beslis weer kom kuier en kan die oord vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Meiringskloof Nature Park
Dankie vir die mooi woorde, Annekie. Julle is altyd welkom.

Sumari A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Absoluut heerlik. Definitief een van die beste plekke om asem te skep. Asemrowend mooi en terapie vir die siel. Die eienaars en personeel is wonderlik gasvry en altyd bereid en gewillig om te help met enige iets. Sal weer en weer en weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Meiringskloof Nature Park
Julle is altyd welkom. Ons skep darem ook nog lekker asem so tussen die werk deur - mens hoef net op te kyk na die kranse en blou blou lug...

Chris V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons het gaan rus soek en dis presies wat ons gekry het! Absoluut 'n moet-besoek plekkie! En die staproetes is uit die boeke! Awesome swembad vir groot en klein en baie vriendelike en aangename personeel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Meiringskloof Nature Park
Dankie Chris - ons is bly julle het lekker gerus en die staproetes geniet. Ons bly op die perseel en word nog steeds nie moeg vir die mooi om ons nie - ons stap ook gereeld die roetes om seker te maak dit bly skoon en netjies. Ons hoop ons sien julle weer!

Anlee S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Prentjie mooi! Die verblyf was uitstekend! Die geriewe is skoon en netjies. Die omgewing is onbeskryflik mooi. Die staproetes is goed gemerk en definitief 'n moet doen!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Meiringskloof Nature Park
Dankie vir jou terugvoer, Anlee. Ons is bly julle het dit geniet om hier te wees. Volgende keer sien julle nog nuwe dinge...

Hendrik V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Ongelooflik, onvergeetlik, asemrowend. Die plek is 'n moet. Ongelooflik, onvergeetlik, asemrowend. Die plek is 'n moet as jy 'n wegbreek soek. 'n Opregte skoonmaakgeleentheid. Beleef die plek self en vind die rus wat jy verdien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Meiringskloof Nature Park
Dankie Hendrik - ja, dit is nogals 'n plek om rus vir jou siel te vind en weer batterye te herlaai.

Ursula L
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Fantastic. My stay for 1 week was amazing. The staff were very friendly and helpful with any queries I had. I will definitely be going back as there are hiking trails and other numerous things to do. Information on birds and other fauna and flora of the area was so useful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Meiringskloof Nature Park
Thank you Ursula - we have almost 200 different bird species here, some stay, some just visit. We hope to see you again.

Suney S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Loved it. Beautiful views, clean and safe. Loved every minute. So many awesome hiking trails, beautiful clean pool. Ablution block was clean, lovely showers. We did get lost from the water tunnels. We saw white arrows which we followed and ended up on the incorrect 4x4 route rather than moving along the cliff to the trail leading back to camp. But overall the trails are well marked. And the host at the check-in is super friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Meiringskloof Nature Park
Your little detour has served as a wake-up call to remind hikers to follow the cliff edge on the way back. However, I'm glad you enjoyed our hiking trails anyway. Hopefully, the next time you visit will be after more rain so that you can see some waterfalls and more moss.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R380
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meiringskloof Nature Park, Meiringstraat, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73716e264d90620dc57bfef0dc26116167fd1e5c51bc17fe99c04f546847e5319e2ee1194789db68b03fe315a2ac52d0b2bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R380 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 Meiringskloof Nature Park Meiring Street 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.6025669 28.2243061

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang