Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meiringskloof Nature Park

  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meiringskloof Nature Park, Meiringstraat, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Vanaf R380 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Meiringskloof Nature Park bied gasteverblyf op ‘n privaat plaas, naby Fouriesburg se middedorp. Die plaas word deur sandsteenkranse met oop grotte, ruie inheemse bosse en voëllewe omring.

Verblyf by Meiringskloof Natuurpark bestaan uit 2 sandsteen-chalets en kampeergeriewe.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike vermaakarea, wat ‘n swembad en braai-area insluit. Gaste kan op die plaas voetslaan, die nabygeleë grotte verken, asook voëlkyk en sterrekyk.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Audre P
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik vir mense wat van die buitelug hou. Pragtige plek, sal weer wil gaan. Baie stapplek. Ons was in die winter daar wat heerlik was, kaggel in ons...
Sien meer
Jul 2024
Gisela D
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent place to unwind. It was a very pleasant stay in nature, with lovely short hikes and extraordinary caves.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Hanlie G
Saam met vriende
5.0
Klein juweel naby Fouriesburg. Klein juweel naby Fouriesburg. Ons was twee egpare wat vir die naweek hier gekamp het. Het die lieflike natuurskoon so ...
Sien meer
Mei 2024
Annekie K
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, ongelooflik mooi en rustig. Dit was 'n wonderlike lafenis vir die siel met baie gawe en met 'n bekwame gasheer en gasvrou. Ons sal beslis wee...
Sien meer
Mei 2024
Sumari A
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut heerlik. Definitief een van die beste plekke om asem te skep. Asemrowend mooi en terapie vir die siel. Die eienaars en personeel is wonderlik...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Meiringskloof Nature Park, Meiringstraat, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink Meiringskloof Nature Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R380
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meiringskloof Nature Park, Meiringstraat, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73716e264d90620dc57bfef0dc26116167fd1e5c51bc17fe99c04f546847e5319e2ee1194789db68b03fe315a2ac52d0b2bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R380 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 Meiringskloof Nature Park Meiring Street 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.6025669 28.2243061

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang