Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melkbos 10 Four

Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R799
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplan-eenheid van 45 vierkante meter is op die eienaar se perseel geleë en het 'n privaat ingang. Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne word voorsien. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met 'n tafel en 2 stoele. Die kombuisie het verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, 'n ketel, 'n induksieplaat, breekware, eetgerei en 'n elektriese braaipan insluit. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n lessenaar en 'n slim-TV. Gratis Wi-Fi is beskikbaar. Die Wi-Fi bly tydens beurtkrag aan.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf en induksieplaat insluit.

Huisreëls

Geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie.
Die maksimum gaste mag nie oorskry word sonder om dit met die eienaar te reël nie.
Reël asb. vooraf indien daar kinders saamkom.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R799
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 2 is 'n oopplan-eenheid met 'n slaaparea, kombuisie, sitkamer, eetareas en 'n en suite-badkamer. Die eenheid het 'n privaat ingang en 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak, bad en 'n stort-oor-bad. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, induksieplaat, ketel, 'n pot, 'n pan, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n tafel vir 2 en die sitarea het 'n rusbank. Die eenheid het ook 'n TV en gratis WiFi. Gaste kan hul eie intekenbesonderhede vir hul stroomdienste gebruik. Die buite-area het 'n draagbare braai, 'n tafel met 'n sambreel en 'n rusbank. Hierdie area is vir die gemeenskaplike gebruik van gaste van albei eenhede.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf en induksieplaat insluit.

Huisreëls

Geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie.
Die maksimum gaste mag nie oorskry word sonder om dit met die eienaar te reël nie.
Reël asb. vooraf indien daar kinders saamkom.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R799
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Laan 4, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29df10cd31d6d93be3d41bc5c8bbfdb4e696d9a065924dd8f463fbeecbb4ca522ff8ce9334f9542bb41eeb05eb3d805fc6c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R799 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 4 10th Avenue Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.727874627388 18.442699596457
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem