Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melkbos 10 Four

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michael/Johanna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir Melkbos 10 Four
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Charleen W - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charleen W

Absoluut fantasties.

Absoluut lekker gebly. Michael en Johanna het ons regtig 100% tuis laat voel.

Mckale B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mckale B

Wonderful, peaceful and beautiful.

It was absolutely amazing. Quiet, peaceful.

Athi G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Athi G

Very nice.

I enjoyed my stay, everything was the way I expected it.

Kobus K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus K

Goeie waarde vir geld.

Baie lekker gebly! Sal definitief weer gaan. Kamer is groter as op die foto's. Michael se kennis van die area was 'n aanwins. Kar wat buite staan is normaal vir die omgewing.

Karen B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B

Vriendelike gasheer en -vrou. Kamer is amazing.

Absolute rustigheid, goeie ligging.

Pauline B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline B

Voldoen aan alle verwagtinge. Goed geleë, skoon en netjies met alle fasiliteite.

My suster en vriend het in die akkommodasie gebly. Hulle was aangenaam verras met al die fasiliteite sowel as die vriendelikheid van die eienaars.

Melkbos 10 Four se terugvoer

Dit was 'n plesier om hul te onthaal Pauline.

Melkbos 10 Four
Suzette H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette H

Dit was awesome!

Baie lekker naby alles. Rustig en stil by die cottage en alles wat nodig was, is daar! Ek kan na enige restaurant of koswinkel stap. Dit is 10 tree van die strand af en ek kan die Weskus binne 30 - 60 minute ry besoek. Ek het net lekker gerus en lekker gekuier.

Melkbos 10 Four se terugvoer

Gaste 100% ahanbeveelbaar, kom kuier weer!!

Melkbos 10 Four
Gerry J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerry J

Awesome.

The hosts are amazing and very helpful. I loved the carrot cake that they generously gave us to enjoy.

Chanel V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel V

Ongelooflik.

Was ongelooflik lekker, loopafstand van die strand af en ook van meeste restaurante af. Die eienaars is baie vriendlik en was baie hulpvaardig met voorstelle.

Melkbos 10 Four se terugvoer

Gaste 100% aanbeveelbaar, kom gerus weer.

Melkbos 10 Four
Shirley D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley D

Place was clean and neat. Quiet, residential area and restaurants and shops within walking distance, while enjoying the beach front on the way there.

The host and hostess were very welcoming. Loved the fact that the place was very well sorted with regard to the lighting during loadshedding.

Celeste W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste W

Quiet, private, secure.

Very clean. The hosts are kind and welcoming. The bed was comfortable.

Aime A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aime A

Dit is defnitief waarde vir jou geld, was uitstekend.

Die plekkie was baie mooi, netjies en baie skoon - daar is alles wat jy nodig het vir 'n lekker wegbreek. Sal dit definitief anbeveel, die strand is net af in die pad, daar is eetplekke daar naby, asook winkels, so dit is baie gerieflik. So as jy 'n lekker wegbreek soek, is dit definitief die plek.

Deon G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon G

Puik.

Host baie behulpsaam en vriendelik.

Riaan B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B

Was fantasties.

Melkbos is absoluut die plek om vakansie te hou.

Melkbos 10 Four se terugvoer

Gaste 100% aanbeveelbaar. Kom kuiers weer!

Melkbos 10 Four
Erika D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika D

Puik diens.

Ja, vir seker! Stil en klipgooi van die see. Aan te beveel.

Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Hubenichia C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Hubenichia C

Unpleasent but nice.

Vehicle had to be parked on the sidewalk. Host's friendliness was not up to par and upon arrival he was very unpleasant. Nice space and great location.

Melkbos 10 Four se terugvoer

Die gaste het bespreek vir twee persone. Met hul aankoms was daar twee kinders by, maw 4 persone, wat hul nie gemeld het met bespreking nie. Sy was uitgevra daaroor en ek het haar toe ingelig dat dit in orde is en vir hulle addisioneel R100 'n aand ekstra gevra, alhoewel daar net een bed in die kamer is.
Daar word geadverteer dat parkering buite die woning is.
Dankie vir die geleentheid.

Melkbos 10 Four
Brunique S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brunique S

Rustig en fantasties.

Dit was baie lekker rustig en baie lekker.

Sandra V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V

Ruim, netjies en perfek.

Wonderlike ligging, netjies, ruim woonstel en goeie gasvryheid.

Vanaf
Vanaf R799
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Laan 4, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29df10cd31d6d93be3d41bc5c8bbfdb4e696d9a065924dd8f463fbeecbb4ca522ff8ce9334f9542bb41eeb05eb3d805fc6c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R799 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 4 10th Avenue Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.727874627388 18.442699596457

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang