Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Memories Vaaldam Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 34, Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Memories Vaaldam Guest House bied gerieflike gastekamers in Deneysville, 850 m van die Vaaldam af.

Die gastehuis bied verblyf in kamers met slaapplek vir 1 tot 4 gaste en kan tot 10 gaste gelyk akkomodeer. Elke kamer het 'n privaat toegang tot die tuin. Die kamers het elk 'n dubbelbed, koningingrootte-bed of enkelbeddens en het privaat badkamers met stort- of badgeriewe. Ander geriewe sluit 'n Jacuzzi, WiFi, lugversorging, Netflix en 'n yskassie in.

Daar is 'n restaurant op die perseel waar gaste 'n ontbyt of ander maaltye kan geniet en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Memories Vaaldam Guest House is 1 km vanaf verskeie winkels en restaurante. Deneysville bied die geleentheid vir hengel, seilvaart en bootvaart op die dam.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Gerrit M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam gewees en vriendelik. Vriendelike mense en bedagsaam. Goeie kwaliteit kos by die restaurant beskikbaar.
Des 2024
Tillie B
5.0
Huis weg van huis. Geniet my verblyf elke keer by Memories. Die kos is uit die boonste rakke. Top gehalte.
Des 2024
Marna P
Saam met lewensmaat
4.2
Goeie waarde vir geld. Baie vriendelik en goeie ligging.
Mrt 2024
Christine S
Saam met lewensmaat
4.0
Even though we stayed comfortably, it seems the rooms are not well maintained. We were first booked into room 3. However, the toilet wa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Lynnette V
Saam met vriende
4.0
Ons kon rustig slaap sonder versteurings. Gaste van kamer 1 was ongelukkig want kamer 4 en 5 het baie beter gelyk as hulle. Warm water vir elke kamer ...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Dirkie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 34, Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Gaste dink Memories Vaaldam Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 34, Deneysville, 1932, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53edee34397d02408e96b255ccea7c12b02f663dd6c93320d96acfe281befb947ce18715891431db0bc738192118f0f7fc42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 34 Main Street Deneysville 1932 Vrystaat 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -26.891840731891 28.097211269135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011