Memories Vaaldam Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Dirkie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Tillie B - Okt 2023
Algehele gradering
Mense na aan jou hart.
Angelique C - Apr 2023
Algehele gradering
Comfortable and relaxing.
Moitheri M - Apr 2023
Algehele gradering
The place was nice and clean, the owners were so kind.
Memories Vaaldam Guest House se terugvoer
Thank you so much.
Looking forward to seeing you all again very soon.
Marna P - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Steyn B - Mrt 2024
Algehele gradering
Teleurstellend.
Adrie C - Aug 2024
Algehele gradering
Gelukkig het ons slegs 1 nag oornag.
Lees meerDieter B - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik en rustig, met puik diens.
Memories Vaaldam Guest House se terugvoer
Baie dankie
Was aangenaam.om julle te moet
En julle as gaste hier te kon he 2 pragtige mense
Groete
Memories Vaaldam
Martin K - Mrt 2023
Algehele gradering
Nice and friendly people.
Memories Vaaldam Guest House se terugvoer
Many thanks Martin. Hope to see you soon.
Johan D - Jul 2023
Algehele gradering
Perfek vir oornag.
Lizzy R - Des 2023
Algehele gradering
Not happy.
Memories Vaaldam Guest House se terugvoer
Good day Lizzy,
You don't stay with Memories Vaaldam. We help you with alternative accommodation at the other guesthouse.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Lourell B - Okt 2023
Algehele gradering
Limited activities.
Alta P - Nov 2022
Algehele gradering
Gemaklik.
Memories Vaaldam Guest House se terugvoer
Baie dankie
Was so lekker om jul hier by ons te hê.
Memories Gastehuis
Louis N - Okt 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjiese plek met uitstekende bestuur.
Memories Vaaldam Guest House se terugvoer
Beste Louis,
Baie dankie vir die terugvoering.
Hoop om jul gou weer te sien.
Vriendelike Groete
Memories Gastehuis
Gideon S - Apr 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik, netjies en rustig.
Memories Vaaldam Guest House se terugvoer
Dit was n vooreg om jou as gas by Memories gatehuis te he
Hoop ons sien jou gou weer as jy wil kom visvang
Wimmer R - Mrt 2022
Algehele gradering
Skoon,netjies en baie vriendelike staf.
Memories Vaaldam Guest House se terugvoer
Beste Wimmer,
Baie dankie, hoop julle kom kuier sommer vinnig weer.
Groete,
Memories Gastehuis
Lelanie U - Feb 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Memories Vaaldam Guest House se terugvoer
Dankie, ons glo ons sien julle weer!
Elizna H - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasties, vriendelik met aankoms ontvang.
Memories Vaaldam Guest House se terugvoer
Beste Elizna,
Dankie, ons hoop om jou sommer gou weer te sien!
Groete
Memories Gastehuis
Nolan S - Jan 2022
Algehele gradering
Baie bekostigbare verblyf naby die Vaaldam.
Lees meerMemories Vaaldam Guest House se terugvoer
Baie dankie, Nolan.
Dit was n voorreg om julle te kan akkomodeer
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Memories Gastehuis
Sophie N - Okt 2022
Algehele gradering
Absolutely fantastic!
Lees meerMemories Vaaldam Guest House se terugvoer
Dear Sophie,
Thank you so much for your kind words.
We are looking forward to seeing you again soon.
Warm regards,
Memories Guesthouse
Tillie B - Okt 2022
Algehele gradering
Ons het lekker gekuier.
Memories Vaaldam Guest House se terugvoer
Beste Tillie,
Baie dankie vir jul terugvoering.
Ons hoop om jul gou weer te sien.
Vriendelike Groete
Memories Gastehuis
Roger R - Jul 2022
Algehele gradering
Goed.
Memories Vaaldam Guest House se terugvoer
Beste Roger,
Dankie vir die terugvoering.
Hoop om jou weer te sien.
Vriendelike Groete
Memories Gastehuis
Andre K - Jan 2022
Algehele gradering
Die kamer is netjies en skoon.
Memories Vaaldam Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Ons nou lugreeling in so volgende keer bly jy bietjie langer.
Adam H - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik verby en so rustig.
Memories Vaaldam Guest House se terugvoer
Beste Adam
Dankie vir jou terugvoering. Hoop om jul beslis weer te sien.
Groete
Memories Gastehuis
Wilma K - Jun 2022
Algehele gradering
Kuier was heerlik, die eienaars doen baie moeite.
Memories Vaaldam Guest House se terugvoer
Beste Wilma,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons sal ons bes probeer om aandag te gee aan die probleem.
Hoop om jul graag weer te sien.
Vriendelike Groete
Memories Gastehuis
Andries S - Jun 2022
Algehele gradering
Naweek in Deneysville vir besigheid.
Memories Vaaldam Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Ons was geeerd om jou hier by Memories Gastehuis te verwelkom.
Hoop om jou gou weer te sien.
Warm groete, Memories Gastehuis.
Annatjie V - Apr 2022
Algehele gradering
Gasvry en vriendelik.
Memories Vaaldam Guest House se terugvoer
Beste Annatjie,
Baie dankie.
Hoop om jul weer te sien.
Vriendelike Groete
Memories Gastehuis
Grant W - Mrt 2022
Algehele gradering
Our stay was pleasant and relaxed, the staff were friendly and very helpful with any queries we had.
Lees meerMemories Vaaldam Guest House se terugvoer
Dear Grant,
Thank you so much. We hope on seeing you again soon.
Kindest regards
Memories Guesthouse
Serina N - Sep 2022
Algehele gradering
Perfect.
Memories Vaaldam Guest House se terugvoer
Thank you, it was a pleasure to have you here at Memories Guest House.
Hoop we see you soon.
Greetings, Memories Guest Vaaldam.
Johan S - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was lekker, en diens was vriendelik.
Memories Vaaldam Guest House se terugvoer
Baie dankie
Was aangenaam om jou hier te kon hê.
Hannes Z - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker en ontspannend. Baie dankie.
Memories Vaaldam Guest House se terugvoer
Baie dankie Hannes. Dit was lekker om julle hier as gaste te gehad het
Helena N - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflik as oornagfasiliteit.
Memories Vaaldam Guest House se terugvoer
Beste Helena,
Dankie vir die terugvoering. Ons werk tans aan die internet probleem.
Sien jul weer.
Vriendelike Groete
Memories Gastehuis
Sonja S - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker, netjiese en moderne kamers.
Memories Vaaldam Guest House se terugvoer
Beste Sonja,
Ons sal defnitief daarna kyk.
Sien julle weer!
Groete
Memories Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 34, Deneysville, 1932, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang