Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Memories Vaaldam Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Tillie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Mense na aan jou hart. Na 'n fout met die bespreking het Dirkie uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Die verblyf was puik. Cherese en Tobias is lieflike gasheer en gasvrou. Die kos by Memories is puik. WiFi-opvangs was puik en ons het die rustigheid geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Comfortable and relaxing. Nice for a place to rest your head in the evening. Deneysville itself does not have much to do but it's not far to drive to do something.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moitheri M
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

The place was nice and clean, the owners were so kind. Everyone was welcoming and loving. I will go there again very soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirkie
Memories Vaaldam Guest House
Thank you so much. Looking forward to seeing you all again very soon.

Marna P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Goeie waarde vir geld. Baie vriendelik en goeie ligging.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Steyn B
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Mrt 2024

Teleurstellend. Toilet vuil. Oes vra vir skoonmaak. Geen koffiegeriewe, alhoewel 'n ketel beskikbaar was.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Adrie C
1 nag Gesin met klein kinders
2.2
Aug 2024

Gelukkig het ons slegs 1 nag oornag. Die verblyf was teleurstellend. Die oorskuif van 3 slaapeenhede na 3-slaapkamer woonhuis, soos gevra deur Memories Gastehuis, was toe glad nie 'n goeie besluit nie. Die woonhuis is glad nie op dieselfde perseel as die ontvangs en restaurant (wat geadverteer word) nie. Dus het ons vir aandete en ontbyt maar ander restaurante, wat nader was, ondersteun. Die huis het geen TV of mikrogolfoond in nie. Slegs 2 aircons (sitkamer en hoofslaapkamer) en dan werk dit nie eers nie. Slegs 2 handdoeke vir 6 persone. Geen koffie/tee beskikbaar nie - ons het maar winkeltjies ondersteun (moes ekstra geld uitgee). Breekgoed en eetgerei in teleurstellende toestand en nie genoeg vir 6 persone. Positief: lekker warm duvets en komberse, voldoende warm water vir bad en stort en daar is Wi-Fi.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Dieter B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Heerlik en rustig, met puik diens. Die naweek was onvergeetlik en ons het dit terdeë geniet om weg te breek na Memories Vaaldam Guest House. Hulle was altyd tegemoetkomend en was reg om elke behoefte aan te spreek. Ons het ook lekker geëet en die omgewing verken. Die beste deel was die Jacuzzi! Ons sien uit daarna om weer by Memories Vaaldam Guest House te gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Dirkie
Memories Vaaldam Guest House
Baie dankie Was aangenaam.om julle te moet En julle as gaste hier te kon he 2 pragtige mense Groete Memories Vaaldam

Martin K
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2023

Nice and friendly people. The place is nice with friendly people. The food was nice as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirkie
Memories Vaaldam Guest House
Many thanks Martin. Hope to see you soon.

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2023

Perfek vir oornag. Die plekkie was baie oulik met gawe personeel. Ons is vriendelik ontvang en die kos was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizzy R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2023

Not happy. I was disappointed that the room does not have a TV to keep us busy. There is no microwave to warm food, and there is no changing of towels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Dirkie
Memories Vaaldam Guest House
Good day Lizzy, You don't stay with Memories Vaaldam. We help you with alternative accommodation at the other guesthouse.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Dirkie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 34, Deneysville, 1932, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53edee34397d02408e96b255ccea7c12b02f663dd6c93320d96acfe281befb947ce18715891431db0bc738192118f0f7fc42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 34 Main Street Deneysville 1932 Vrystaat 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -26.891840731891 28.097211269135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang