Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Memory Ranch

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 184 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Moonira D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Nice, comfortable and convenient for an overnight stay while traveling. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Nice. Baie rustig en vriendelik gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Veilig, vriendelik en ons sal graag weer hier stop! Ons het alles gehad wat nodig was. Skoon en veilig, en ons hou van die plaasgevoel! Sal weer by Memory Ranch oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlia H
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Perfek vir 'n oornag verblyf. Huisie was oulik toegerus en het alles wat ons nodig gehad het. Definitief die geld werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ninon D
1 nag
5.0
Des 2023

Lieflike verblyf. Rustig en stil op plaas! Heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmari W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Heerlik geslaap en sal weer daar oornag. Ons het heerlik gekuier en die kinders is mal oor die plek. Hulle wou net langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jansie K
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Was heerlik rustig, en gerieflik. Baie rustig op die plaas. Ons was wel net 'n naweek daar, maar het alles gehad wat ons nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Amazing rondawel with pool table, inside fireplace, built in braai, extremely friendly pets and very hospitable hosts. Very nice peaceful getaway place with Very friendly, hospitable hosts. Cats and dogs accepted us as part of the family. Rondawel was well equipped and had a pool table for many fun times. Convenient indoor braai and fireplace for cold winters. We enjoyed it very much. Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Wonderlike ontvangs. Baie gerieflik. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simon D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Very peaceful. Lovely place, with kind and helpful hosts. At sunset, you can actually hear the sound of silence followed by being surrounded by a billion stars, well recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sannie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 184

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Praalhoek, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYzOTc3MzQzLTFmYTYtNDRiNy05OThmLWJhMTcxZTc1NThjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 184 5 1 5 Praalhoek Trompsburg 9913 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.049226780197 25.849336087704

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang