Memory Ranch
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sannie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 184
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Moonira D - Jan 2024
Algehele gradering
Nice, comfortable and convenient for an overnight stay while traveling.
Francois T - Jan 2024
Algehele gradering
Nice.
Lynette B - Des 2023
Algehele gradering
Veilig, vriendelik en ons sal graag weer hier stop!
Corlia H - Jan 2024
Algehele gradering
Perfek vir 'n oornag verblyf.
Ninon D - Des 2023
Algehele gradering
Lieflike verblyf.
Elmari W - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik geslaap en sal weer daar oornag.
Jansie K - Des 2023
Algehele gradering
Was heerlik rustig, en gerieflik.
Anne C - Jul 2023
Algehele gradering
Amazing rondawel with pool table, inside fireplace, built in braai, extremely friendly pets and very hospitable hosts.
Martin L - Jun 2023
Algehele gradering
Wonderlike ontvangs.
Simon D - Apr 2023
Algehele gradering
Very peaceful.
Simon D - Apr 2023
Algehele gradering
Pleasant and peaceful.
Chanel B - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflike verblyf tussen vakansiebestemming en huis.
Stuart M - Mrt 2023
Algehele gradering
Hospitality in a league of its own!
Stuart M - Feb 2023
Algehele gradering
A fantastic place to rest!
Marina D - Aug 2023
Algehele gradering
Baie dankie vir jul gasvryheid en behulpsaamheid!
Hannetjie P - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlike plaas ondervinding. Baie koud, maar lekker.
Juanita G - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf en baie vriendelike eienaars.
Ninette L - Jan 2023
Algehele gradering
Sien die sterre.
Estelle K - Des 2023
Algehele gradering
Sal beslis weer kom!
Marietjie U - Jul 2022
Algehele gradering
Gesellig en uitstekende waarde vir geld.
Michael P - Apr 2022
Algehele gradering
My 2nd stay and will definitely be back depending an availability.
Lees meerLinda L - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik om plaas-japies te kon wees!
Niel D - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Joan S - Feb 2022
Algehele gradering
We had a wonderful overnight stay.
Jemima N - Des 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Vanessa R - Des 2021
Algehele gradering
Lovely stay! Sorry we left so early. Wish we could have spent another night.
Suzel S - Okt 2021
Algehele gradering
In 'n klas van sy eie.
Lukas K - Jan 2021
Algehele gradering
Bekostigbare, skoon en goed toegeruste verblyf.
Magda C - Jan 2021
Algehele gradering
Fantasties
William M - Des 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer. Vriendelike gasheer.
Frank V - Nov 2021
Algehele gradering
Die rondawel is baie ruim en 'n goeie oornagplek vir groter gesinne/groepe.
Inanda B - Okt 2021
Algehele gradering
Gasvrye plaaservaring.
Günter B - Sep 2021
Algehele gradering
Very pleasant stay.
Lourens E - Sep 2021
Algehele gradering
Rondawel op die plaas.
Annette H - Mrt 2021
Algehele gradering
Wonderful, homely, easy and comfortable.
Marius S - Okt 2021
Algehele gradering
Netjies. Bekostigbaar. Vriendelik. Lekker!
Chris S - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was baie koud en winderig, maar ons het alles gevind wat ons benodig het. Verwarmers reeds aangeskakel toe ons aankom.
Analize D - Sep 2021
Algehele gradering
Wonderlik rustig.
Roelf F - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker groot en gerieflik.
Iddv P - Des 2021
Algehele gradering
Netjies.
Altus B - Aug 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Tinus W - Mrt 2020
Algehele gradering
Die beste gastehuis om te gebruik na 'n lang reis. Vriendelike mense wat jou tuis laat voel. Ek gee dit 'n vyfster gradering. Baie dankie.
Maryke M - Feb 2020
Algehele gradering
Die beste plek vir 'n lekker oornagrus as jy die langpad vat!
Carina K - Jan 2020
Algehele gradering
Baie rustige en gerieflike oorslaapplek vir 'n halfwegstop terug van die Kaap af.
Jenny S - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlike, rustige plaasatmosfeer.
Wouter K - Des 2020
Algehele gradering
Heerlike ontspannende rustigheid op die plaas.
Coen O - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker oorgeslaap.
Letitia R - Jan 2020
Algehele gradering
It was relaxing and private. A wonderful place to star gaze.
Werner H - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker, en rustig!
Pieter O - Sep 2020
Algehele gradering
Rustige plaas atmosfeer.
Margaret D - Feb 2020
Algehele gradering
Baie rustig.
Chani R - Sep 2020
Algehele gradering
Ongelooflike rustige atmosfeer met baie vriendelike gasheer. Akkommodasie het alles wat mens mag benodig en ins sal verseker weer daar stop.
Carolyn O - Sep 2020
Algehele gradering
Enjoyed being out on the farm and sitting in front of the roaring fire.
Karin S - Jan 2020
Algehele gradering
Rustig, netjies en skoon.
Andre B - Nov 2020
Algehele gradering
Reuse rondawel met alles wat hele gesin nodig het!
Frikkie M - Des 2020
Algehele gradering
Veiligheid 'n groot probleem.
Mariette K - Jan 2020
Algehele gradering
Woordeloos, te moeg gewees.
Petrus R - Des 2019
Algehele gradering
Baie goed ingerigte plek! Perfek vir oornag of self 'n kort wegbreek. Rustige plaas-atmosfeer! Sal dit beslis weer gebruik!
Flippie R - Des 2019
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike en rustige plaasatmossfeer. Meer gevoel of ons by familie bly.
Dedre G - Des 2019
Algehele gradering
Dis baie rustig en stil.
Memory Ranch se terugvoer
Goeie dag Dedre,
Dankie vir jul kuier, bly jul is veilig.
Casper D - Des 2019
Algehele gradering
Ware boere-gasvryheid.
Elmarie B - Okt 2019
Algehele gradering
It was a pleasant surprise. Good stay-over.
Natasha T - Sep 2019
Algehele gradering
Dis al 'n doelbewuste verby-ry.
Surika K - Sep 2019
Algehele gradering
Ons was baie vriendelik ontvang en het lekker warm geslaap.
Jan O - Sep 2019
Algehele gradering
Regte boere-gasvryheid op sy beste.
Janine W - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlike plattelandse ervaring.
Mac M - Jul 2019
Algehele gradering
Awesome place and peaceful.
Inge D - Jun 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Cathy B - Mei 2019
Algehele gradering
Gerieflike en netjiese verblyf.
Maggi D - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker naby aan hoofweg. Lekker vir iemand wat gewoond is aan die plaaslewe.
Lorraine B - Apr 2019
Algehele gradering
Pure plaas.
Marelize V - Apr 2019
Algehele gradering
Meer as wat ek verwag het.
Daan En Rina O - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik rustig en baie gerieflik.
Rob S - Mrt 2019
Algehele gradering
A lovely setting with loads of space, beds and a pool table.
Drienie K - Mrt 2019
Algehele gradering
Pagtige plekkie en vriendelike mense.
Diederick B - Jan 2019
Algehele gradering
Uitstekende diens!
Sonja Y - Sep 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Elde G - Sep 2019
Algehele gradering
Die grasdak met binne braai en kaggel was iets besonders.
Hannie D - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik, rustig, netjies en skoon.
Michael P - Jun 2019
Algehele gradering
Will definitely use as an overnight stop in future and may even consider staying longer.
Lees meerElmarie K - Apr 2019
Algehele gradering
Na sononder gearriveer en voor sonop weer weg. Het dus nie omgewing gesien nie.
Stephanie G - Apr 2019
Algehele gradering
Great stopover.
Petro S - Jan 2019
Algehele gradering
Baie gemaklike, skoon, vriendelike verblyf teen 'n bale goeie prys.
Bredell V - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Lizet E - Jun 2019
Algehele gradering
Baie geniet. Lieflike plaas-atmosfeer.
Adele H - Okt 2019
Algehele gradering
Great budget accommodation.
Attie V - Jul 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik warm geslaap, die kaggel die aand was 'n bonus.
Hertom S - Okt 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld, daar was alles wat ek benodig het, maar kussings ruik nie vars nie.
Ho D - Okt 2019
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het vir 'n oornagverblyf.
Werner K - Jan 2019
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Memory Ranch se terugvoer
Hi Werner, dankie vir jou review, ek onthou nou dat jou vrou genoem het dat sy nie die Tabard gesien het wat ek vir julle voorsien in die eenhede nie, ons bly op n plaas en ons het ons eerste reen sedert September ontvang 2 dae voor julle hier aangekom het, n volle 42mm, ons het elke gogga/muskiet en muggie op die gras met ope arms ontvang, tot hulle bly weg in die droogte, glo dit of nie! Ek vertrou julle het verder lekker gekuier en is bly julle is veilig tuis
Nikki N - Des 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Als tot ons tevredenheid.
Natasha T - Des 2018
Algehele gradering
Dankie vir 'n aand wat ons nooit gaan vergeet nie.
Joan L - Nov 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Gustav S - Okt 2018
Algehele gradering
Aangename rustigheid wat jou baie tevrede laat terugkeer huis toe.
Andre L - Okt 2018
Algehele gradering
Gemaklike, vriendelike halfpad stop.
Hilde P - Okt 2018
Algehele gradering
Ruim, volledig toegerus en baie netjies.
Anzett V - Sep 2018
Algehele gradering
Aangenaam verras, baie goed.
Flip S - Sep 2018
Algehele gradering
Netjiese oornagverblyf!
Willemien S - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was uitstekend.
Pam W - Sep 2018
Algehele gradering
Ons het laat in gietende reën en koue opgedaag en hele familie het vir ons verwelkom.
Belinda V - Aug 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meerCharlien N - Jun 2018
Algehele gradering
Kliëntediens was baie goed en vriendelik.
William B - Mei 2018
Algehele gradering
Kon lekker rus voordat ek verder reis!
Anton D - Mei 2018
Algehele gradering
Home away from home, first class.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Ware tuiste, eersteklas.
Dankie Pieter en Sannie vir die hartlike ontvangs. Die verblyf was eersteklas en die ontbyt uit die boeke. Sal beslis aanbeveel aan vriende en kollegas.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
John F - Apr 2018
Algehele gradering
Easy stay over between Johannesburg and Port Elizabeth.
Gert E - Apr 2018
Algehele gradering
Baie aangename verblyf en eienaars vriendelik en hulpvaardig. Heerlike setting.
Memory Ranch se terugvoer
Beste Gert,
Baie dankie vir die terugvoer en dat jydit onder my aandag gebring het. Rokers mag glad nie in die eenhede rook nie, daar is plek buite vir hulle om te rook. Ek vra om verskoning as iemand dit dalk sonder ons wete gedoen het.
Bly julle is veilig by julle bestemming.
Peter B - Feb 2018
Algehele gradering
Magic.
Heidi C - Feb 2018
Algehele gradering
Very comfortable, relaxing, wonderful breakfast, well received.
Karin E - Des 2018
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik met vriendelike gasvrou en -heer.
Louis S - Des 2018
Algehele gradering
Ongelooflik netjies en gemaklik.
Sandra W - Mrt 2018
Algehele gradering
Bekostigbare akkommodasie met uitsonderlike vriendelike diens!
Sinead R - Mrt 2018
Algehele gradering
Great!
Coreen H - Des 2018
Algehele gradering
Vriendelik ontvang en dit het ons verwagtinge oortref.
Don B - Aug 2018
Algehele gradering
Stayed in thatched unit. Excellent value for money.
Johan B - Nov 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike mense.
Andre J - Mrt 2018
Algehele gradering
Goed geleë verblyf om oor te slaap op pad na finale bestemming. Heel gerieflik met goeie diens.
Johannes V - Jan 2018
Algehele gradering
Baie rustig en stil in plaas-omgewing.
Martin V - Jun 2018
Algehele gradering
Die moeite werd.
Karen K - Nov 2018
Algehele gradering
Rustig.
Susanna E - Mei 2018
Algehele gradering
Regtig heerlik.
Stephan B - Mrt 2018
Algehele gradering
Oulike plekkie met gasvrye eienaars in mooi omgewing.
Francois L - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik oppie plaas!
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Ella L - Des 2018
Algehele gradering
Bespreekte eenheid gaan aan ander groep.
Memory Ranch se terugvoer
Hi Ella,
Ek het van die misverstand gehoor met ons aankoms, ons het vir 'n tydperk weggegaan na die afsterwe van ons Pa, ek is jammer daaroor, ek het ook verneem dat die persoon wat vir my gewerk het bereid was om jou ten volle te vereffen vir jou ongerief waarop jy genoem het dat dit in orde is. Ek is bewus daarvan dat jy ook 'n Gastehuis bedryf en ek is seker dat jy ons die misverstand sal oorsien aangesien foute soms kan insluip. Vertrou die res van jou verblyf was aangenaam en ons vra weer omverskoning.
Groete,
Sannie
Carin B - Des 2017
Algehele gradering
Lieflik, gerieflik.
Zarien V - Apr 2017
Algehele gradering
Was 'n heerlike, gemaklike plek om te ontspan tussen reisdae.
Gert B - Mrt 2017
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het na lang pad.
Billy D - Des 2017
Algehele gradering
Amazing mense wat die plaas bedryf.
Andries L - Des 2017
Algehele gradering
Netjiese oornagplek.
Mike T - Des 2016
Algehele gradering
Brilliant hospitality by the owners who run a wonderful place!
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Briljante gasvryheid deur die eienaars wat 'n wonderlike plek bestuur!
Ons het 'n kans gevat om by Memory Ranch te gaan bly omdat ons die veel van die instansie geweet het nie. Sannie het ons gesms toe ons op pad was om te hoor hoe laat ons beoog om te arriveer en sy het ons sterkte toegewens met ons reis. Sy het ons hartlik verwelkom toe ons aankom en ons na ons chalet begelei. Dié chalet het niks kortgekom nie. Wat 'n aangename verrassing om só 'n wonderlike en ontspannende blyplek te kry wat bestuur word deur sulke toegewyde eienaars. Pieter en Sannie het regtig in elke opsig die ekstra myl gestap. Ons sien uit om weer daar besoek af te lê.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jacques V - Des 2016
Algehele gradering
Heerlik, vriendelik, fantasties.
Charles P - Des 2016
Algehele gradering
A spacious, quiet and memorable experience with eats.
Ignatius V - Okt 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
Nicolene F - Aug 2016
Algehele gradering
Dankie, sal weer Memory Ranch kies as ek Trompsburg toe moet gaan.
Deon D - Jul 2016
Algehele gradering
Heerlike akkommodasie.
Guilluame S - Jul 2016
Algehele gradering
Baie lekker geslaap en kaggel vir Vrystaat se koue.
Umari L - Jun 2016
Algehele gradering
Dit is mooi skoon, baie cosy met binnebraai en vuurherd. Warm komberse en baie vriendelike eienaars.
Liesel E - Des 2016
Algehele gradering
Pragtige plek met gasvrye mense, heerlike plaas-ondervinding.
Sarah L - Okt 2016
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, heerlike etes, netjies en skoon.
Michiel D - Okt 2016
Algehele gradering
Baie rustig met van die beste beddegoedlinne wat ons nog ooit by oornagverblyf gekry.
Lelanie G - Jan 2016
Algehele gradering
Welkome oornagplek tussen Kaap en Johannesburg.
Ben G - Jun 2016
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik.
Theo E - Okt 2016
Algehele gradering
Rustige plaasverblyf.
Denzil R - Des 2016
Algehele gradering
Disappointing and did not get value for money.
Lees meerMemory Ranch se terugvoer
I am sorry the hear about your disappointment, If you have called me on my contact number provided to you, I would of gladly refunded you for the booking and then you find something more appropiate to your taste, but then you decided to stay after all and give me this bad review, this after I did not hear a word about your complains by yourself. I have no control over Escom or nature, I have so many beautifull reviews of my place and believe that this was a once in a lifetime disappointment.
Marianna V - Des 2015
Algehele gradering
Ek was so beïndruk dat ek amper lus was om nog 'n nag te boek.
Heinrich K - Des 2015
Algehele gradering
Dis meer as net 'n B&B.
Nicolene P - Jul 2015
Algehele gradering
ABSOLUUT fantasties!
Albert W - Feb 2015
Algehele gradering
We were treated very well
Deon E - Jan 2015
Algehele gradering
Goed!
Mel S - Jan 2015
Algehele gradering
Om die laaste been van ons vakansie af te sluit is Memory Ranch die plek om te oornag.
Ilonka P - Jan 2015
Algehele gradering
Heerlike, vriendelike, oulike plek.
Annali B - Des 2015
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld, ons het heerlik gebly.
Pieter M - Jun 2015
Algehele gradering
Het in die donker daar aangekom en weer vroeg vertrek. Het heerlik gebly!
Graham T - Feb 2015
Algehele gradering
Pleasant!
Pieter V - Jan 2015
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Francois Anton J - Mrt 2015
Algehele gradering
Dankie vir die eienaars se besondere gasvryheid!
Corrie D - Jan 2015
Algehele gradering
Swak.
Magda B - Okt 2014
Algehele gradering
Baie gerieflik en gasvry.
Phillip M - Mrt 2014
Algehele gradering
Baie netjies en rustig!
Martin E - Des 2014
Algehele gradering
Ons verblyf was baie aangenaam en rustig.
Annalize C - Aug 2014
Algehele gradering
Heerlik, veilig en warm geslaap na 'n baie vriendelike ontvangs.
Nicky C - Des 2014
Algehele gradering
Memory Ranch is naby die N1 gelee wat maklik bereikbaar is. Jy kan lekker rustig sit en die kinders op die gras laat speel of vir Koevoet die hanslam bottel gee!
Louis R - Aug 2014
Algehele gradering
Ons het geniet, die plek was skoon, die ontvangs vriendelik, ons sal weer daar bly in die toekoms.
Abie D - Mrt 2014
Algehele gradering
Ons het lekker gekuier!
Johann O - Mrt 2014
Algehele gradering
Die ontvangs was onverbeterlik en die gasvryheid was uit die boeke uit. 'n Baie veilige plek!
Fred S - Des 2014
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, goeie geriewe.
Marinda B - Jan 2014
Algehele gradering
'n Baie vriendelike diens! Skoon! Oulike huisie met baie plek.
Daniël Willem V - Jul 2014
Algehele gradering
Elektriese kombers en kykNET vir 'n koue aand ...
Lynn P - Des 2013
Algehele gradering
Pragtige plekkie, sal weer daar oorslaap!
William B - Des 2013
Algehele gradering
As ons weer daar is, is Memory Ranch my eerste keuse!
Karen H - Jul 2013
Algehele gradering
Fantastic - was a wonderful place to stay over
Elzaan B - Des 2013
Algehele gradering
'n Lekker nagrus gehad. Die gasvrou het ons tuis laat voel.
Elna S - Des 2013
Algehele gradering
Good stay
Jokkie G - Des 2013
Algehele gradering
Rustig en gasvry.
Johan D - Des 2013
Algehele gradering
Rustig, gerieflik en bekostigbaar.
Shaun B - Des 2013
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie op pad na PE of die Kaap!
Lelanie G - Apr 2013
Algehele gradering
Baie gasvry, heerlik gebraai, en die kaggel in die slaapeenheid is 'n wenner!
Gert O - Jan 2012
Algehele gradering
This is one of the best places to date.
Ingrid V - Des 2011
Algehele gradering
Great
Nic V - Des 2011
Algehele gradering
Great!
Shirley R - Apr 2011
Algehele gradering
Kindly caring about our coming and going and with lavish benefits under an amazing roof.
Errol M - Jun 2010
Algehele gradering
Accommodation and hospitality of the highest order
Cecile H - Des 2010
Algehele gradering
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Praalhoek, Trompsburg, 9913, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang