Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mermaid Cottages

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Gretha V
Kort verblyf
4.0
Okt 2023

Ontspan in 'n rustige en pragtige area. Dit was 'n rustige verblyf in 'n skoon huis met alles wat benodig was. Die huis is loopafstand van die strand en die winkel. Die peuselmandjie en vrugtemandjie was 'n bonus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Riana
Mermaid Cottages
Baie dankie vir jou positiewe opmerkings, julle was wonderlike gaste en het als in ʼn perfekte toestand nagelaat. Eks' bly om te hoor dat jul die pragtige omgewing geniet het, die huis het nou wel nie ʼn see uitsig nie, maar die strand, lagoon en rivier is werklik net ʼn klein entjie se stap van die voordeur af en duidelik hoorbaar, dis vir my altyd heerlik om met die klank van die branders wat op die strand breek aan die slaap gesus te word. Ek wens ek kon jul elke naweek huisves, kom kuier asseblief weer gou!

Shaloom B
Lang verblyf
3.8
Jan 2023

Aangenaam. Skoon, netjies alles wat benodig was, was beskikbaar. Baie gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Riana
Mermaid Cottages
Thank you so much for the positive review, more feedback regarding my negative rating for customer service would be appreciated. I am new to the vacation rental business and any suggestions as to how I can improve my service would be appreciated.

Nadine M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Peaceful. We loved staying at this little cottage. It's peaceful and quiet. A quick trip to the lagoon and beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riana
Mermaid Cottages
Hello Nadine, thank you so much for your lovely review, and for leaving the premises in such a clean and orderly manner. I am so happy to hear that you and your family were comfortable and that you enjoyed your stay. Please come back and visit us again soon.

Nicole F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Accomodation was great. Clean, spacious, and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riana
Mermaid Cottages
Thank you so much for the positive comments Nicole. You and your family were a pleasure to host. Please come visit again soon.

Anonieme gas
Kort verblyf
3.8
Okt 2022

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Riana
Mermaid Cottages
Dankie Bernadette, die tv kom eersdaags, ek hoop die bordspeletjies en kaarte het handing te pas gekom intussen, die weer was maar goor die afgelope tyd en jul moes seker maar baie binneshuis wees, hoop nie julle was te verveeld nie!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R750
R750 R413
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R750 R413
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Daniel Scheepers-straat 107, Boknestrand, 2192, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ac73b247a5f98b588190b70cd44724f1f485d36ac3ebe3d6df661648e9f3cfe2c308854681aad64b394455edff9a07d2a1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R413 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 107 Daniel Scheepers Street Boknestrand 2192 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.724992527007 26.580296301419

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang