Mermaid Cottages
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Riana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Gretha V - Okt 2023
Algehele gradering
Ontspan in 'n rustige en pragtige area.
Mermaid Cottages se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe opmerkings, julle was wonderlike gaste en het als in ʼn perfekte toestand nagelaat.
Eks' bly om te hoor dat jul die pragtige omgewing geniet het, die huis het nou wel nie ʼn see uitsig nie, maar die strand, lagoon en rivier is werklik net ʼn klein entjie se stap van die voordeur af en duidelik hoorbaar, dis vir my altyd heerlik om met die klank van die branders wat op die strand breek aan die slaap gesus te word.
Ek wens ek kon jul elke naweek huisves, kom kuier asseblief weer gou!
Shaloom B - Jan 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Mermaid Cottages se terugvoer
Thank you so much for the positive review, more feedback regarding my negative rating for customer service would be appreciated.
I am new to the vacation rental business and any suggestions as to how I can improve my service would be appreciated.
Nadine M - Des 2022
Algehele gradering
Peaceful.
Mermaid Cottages se terugvoer
Hello Nadine, thank you so much for your lovely review, and for leaving the premises in such a clean and orderly manner. I am so happy to hear that you and your family were comfortable and that you enjoyed your stay. Please come back and visit us again soon.
Nicole F - Des 2022
Algehele gradering
Accomodation was great.
Mermaid Cottages se terugvoer
Thank you so much for the positive comments Nicole. You and your family were a pleasure to host. Please come visit again soon.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Daniel Scheepers-straat 107, Boknestrand, 2192, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang