Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mermaid Cottages

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 45% af

Kry 45% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Daniel Scheepers-straat 107, Boknestrand, 2192, Oos-Kaap
  • Vanaf R750 R413 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mermaid Cottages is meters vanaf die hoofswemstrand, Boknesstrandmeer, die voëlskuilplek, geriefswinkels en vulstasie. Nabygeleë besienswaardighede sluit die Dias Cross-erfenisgebied, Cannon Rocks, Kenton-on-Sea, Boesmansriviermonding, Port Alfred, Bathurst, Kariega Wildreservaat en Sibuya Wildreservaat in. Bird Island en die Woody Cape- en Alexandria-duinveldgedeeltes van die Addo Olifantpark-marinebewaringsgebied is 10 tot 25 minute se ry ver.

Mermaids Cottage beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Daar is ook ekstra beddens vir 2 addisionele gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Daar is ook 'n dubbel- en 'n enkelslaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n bad en stort.

Die kombuis is met 'n yskas, vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond en wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n kaggel en 'n slim-TV met Netflix, Showmax, Disney, DStv, FIFA, UEFA en ander stroomdienste. Die binnebraaikamer het 'n braairooster, eetgerei en sitplek. Buite is daar 'n stoep met 'n buite-etenstafel en Weber-braaigeriewe.

Seahorse Inn is 'n semi-losstaande eenheid met 'n privaat ingang en buiteruimtes. Dit bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n driekwartbed en 'n enkelslaapbank in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster en oondjie in. Breekware, eetgerei, kombuistoebehore en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Die stoepdeure lei na 'n onderdakarea buite met braaigeriewe.

Geriewe op die perseel sluit gratis WiFi in. Buite is daar 'n onderdakbraai-area met 'n braairooster en eetgerei. Veilige parkeerplek is onder 'n motorafdak, met plek vir 2 voertuie beskikbaar. Elke eenheid het 'n buitestort met warm en koue water in die agtertuin.

Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang van die strand en rotse af, diepseehengel, gholf, tennis, rolbal, voetslaan, fietsry, voëlkyk, bergfietsry, branderplankry, veilige swemstrande, vlieërbranderry, riviervaarte en perdry op die strand in. Kuns- en kunsvlytwerkswinkels met plaaslike kunstenaars is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Daniel Scheepers-straat 107, Boknestrand, 2192, Oos-Kaap
  • Gaste dink Mermaid Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R750 R413
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R750 R413
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Daniel Scheepers-straat 107, Boknestrand, 2192, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ac73b247a5f98b588190b70cd44724f1f485d36ac3ebe3d6df661648e9f3cfe2c308854681aad64b394455edff9a07d2a1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R413 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 107 Daniel Scheepers Street Boknestrand 2192 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.724992527007 26.580296301419

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang