Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Merwe's Inn

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Derik P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Vriendelik, home away from home. Baie lekker gebly. Puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryka O
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Ek is baie tevrede. Sal weer bespreek. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Goeie oornag opsie oppad na Swakop. Ons was vriendelik ontvang, eenheid was groot en het alles gehad wat ons benodig het. Alles was skoon en netjies. Area is stil. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdalena O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Goed toegerus, spasie, net waarvan ons hou. Ons het die verblyf geniet. Die foto hieronder lyk nie soos die eenheid waar ons gebly het nie, maar ons hou van die eenheid waarin ons gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanzyl C
Lang verblyf
5.0
Mrt 2021

Ruim, skoon kamer en waarde vir geld. Vriendelike Elna het 'n paar fotostate gemaak en dokumente geprint vir 'n fooi. Skoon en netjies. Vriendelike ontvangs. Baie dankie. Merwe's Inn word definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet J
Lang verblyf
4.6
Jun 2021

Die plek is gerieflik en baie netjies. Die WiFi is baie swak en dit is baie duur om wasgoed te was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2021

Baie netjies en skoon geriewe, sentraal geleë. Dit was net baie raserig. ’n Groep skoolkinders het ook oorgeslaap en was baie luidrugtig. Nie veel geslaap deur die nag nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charise C
1 nag
3.2
Sep 2021

No value for money. Room was super small. Looks like it was a big room previously that is now sub-divided into a lot of smaller "units". The room is connected to other "units" by doors on both sides which are blocked by cupboards. I could hear everything that the guests in the "units" next to mine were doing and saying. Guests parked in front of the sliding door and could see right into the room since curtains are see-through, especially with the car lights on. Not a good idea if you need a good night's rest. The room and shower were clean though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Anita M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Uitstekend. Baie lekker plek. Baie netjies.Baie gasvry. Moet net nie wasgoed laat was, baie duur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2019

Vriendelike mense, netjies, bekostigbaar! Perfekte oornagplek wanneer jy Windhoek besoek. Baie vriendelike mense, lekker ruim en netjiese eenhede, ook lekker stil en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Aswegen-straat 4, Pionierspark, Windhoek, 0000, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAB2k6yu3H9WpiWYp3pRhIJEqnKVRKxECuLq7vsGfkCZPnqRzIzI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 4 Van Aswegen Street Pionierspark 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.594311 17.069728

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang