Meyer's Den
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Eslin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Natasja M - Jun 2023
Algehele gradering
Gerieflik, gesellig, gasvryheid.
Meyer's Den se terugvoer
Goeie middag Natasja
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Ons is baie bly jy het jou verblyf by ons geniet.
Ons strewe daarna om al ons gaste gelukkig en tevrede te stel
Gods seën.
Vriendelike groete
Jayne Meyer vir Meyer's Den
Almari R - Jan 2024
Algehele gradering
Aangename netjiese verblyf.
Henry S - Feb 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Riaan K - Nov 2019
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Marle N - Aug 2018
Algehele gradering
Rustige, huislike en vriendelike verblyf.
Calvyn G - Jun 2018
Algehele gradering
Waarde vir jou geld.
Pieter N - Mei 2018
Algehele gradering
Lekker.
Meyer's Den se terugvoer
Hi Pieter. Dit was lekker om julle te ontvang. Baie dankie vir die kompliment
Francois D - Mei 2018
Algehele gradering
Pragtige huis en kamer. Groot bed met goeie linne.
Janine L - Jan 2018
Algehele gradering
Spacious and friendly.
Meyer's Den se terugvoer
Hi Janine.
Thank you, it was nice to meet you. You were also very friendly and a perfect guest to have.
Cathrina C - Aug 2018
Algehele gradering
Huis weg van die huis.
Meyer's Den se terugvoer
Hi, Baie dankie. Ek het juis gewonder.
Gert D - Jul 2018
Algehele gradering
Baie basies, maar voldoen aan minimum vereistes.
Meyer's Den se terugvoer
Hi. Verskriklik jammer oor goed wat nie gewerk het nie. Ons sal dit herstel. Ek vra altyd gaste moet my se as iets pla, per sms. Jammer.
Combrinck L - Jan 2018
Algehele gradering
Goedkoop, gemaklik en puik kliëntediens.
Meyer's Den se terugvoer
Hi, Baie dankie. ns probeer hard om alle gaste tevrede te stel.
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Thandolwethu N - Okt 2017
Algehele gradering
Great location not far from the stores.
Meyer's Den se terugvoer
Hi Thandolwethu,
Thank you for the rating. We always appreciate comments, so that we can improve our service.
Lavinia B - Aug 2017
Algehele gradering
Die gesin was uiters gaaf en het ons onmiddellik tuis laat voel.
Esna S - Mei 2017
Algehele gradering
Aangename gasheer en -vrou.
Annarika H - Jan 2017
Algehele gradering
"Home" away from own home.
Meyer's Den se terugvoer
Thank you very much for the kind words. We will improve every day. Your family were so kind and friendly, it made our hosting easy.
Elsa L - Jan 2017
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid.
Meyer's Den se terugvoer
Hi, baie dankie Elsa en Ronel. Ons is so bly dat julle die tydjie by ons geniet het. Ons het julle behandel net soos ons enige ander gas sal behandel, met so 'n ekstra bietjie liefde by. Julle was uitstekende gaste en alles het so prentjie mooi uitgewerk. Die tydjie was net te kort.
Jackie S - Apr 2017
Algehele gradering
Gerieflik, maklik om te kry.
Meyer's Den se terugvoer
Beste Jackie,
Dankie vir die resensie. Jammer dat ons nie tuis was toe jy weg is nie. Ons sal werk aan ons diens om dit by 5 sterre te kry.
Joan E - Nov 2017
Algehele gradering
Heerlik gebly baie dankie.
Meyer's Den se terugvoer
Hi, baie dankie. Ons probeer ons bes om ons gaste te laat tuis voel.
Michael B - Des 2017
Algehele gradering
Value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Waarde vir geld.
Meyer's Den bied goeie waarde vir geld en die ligging is ook goed. Eslin en Jane Meyer is baie vriendelik en behulpsaam. Ek was daar vir 'n een nag stop gedurende 'n 2 week vakansie voor ek teruggery het PE toe.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Meyer's Den se terugvoer
Hi, thank you for the nice review. We are always trying to improve on our service. You were also the perfect guest to have, warm and friendly.
Carmen O - Sep 2017
Algehele gradering
Gemaklik
Anne-marie V - Des 2017
Algehele gradering
Alhoewel baie netjies is die TV in die kamer 'n baie ou TV wat op 'n bankie staan wat baie laag is. Die bedlampies het nie gewerk nie.
Meyer's Den se terugvoer
Goeie more. Dit is jammer dat u nie onmiddellik onder my aandag gebring het dat u ontevrede was nie. Die televisie se staander het ongelukkig uit die muur gebreek en kon nie betyds vervang word nie. Die dekodeerder is 'n ovhd en het films, tv 1, 2, 3 en Etv asook sport en kinder programme op. Die tv in die sitkamer het DStv programme. Ek spreek alle klagtes aan en hoop nie u verblyf was versuur nie.
Johann L - Des 2016
Algehele gradering
Beste diens ooit wat 'n gas van sy gasheer kan ontvang. Enslin is 'n ware heer en staatmaker.
Val L - Des 2016
Algehele gradering
Very convenient.
Meyer's Den se terugvoer
Thank you for the review. Although there was very little communication, I am glad that you enjoyed your stay with us.
Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Palomino-straat 8, Die Wingerd, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang