Meyerspoort
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Attie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 212
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Donnie E - Jun 2024
Algehele gradering
Salig en baie ontspannend.
Meyerspoort se terugvoer
Baie dankie Donnie, julle is meer as welkom om weer van ons akkommodasie gebruik te maak. Dankie dat julle die huis so netjies gelos het! Groete, Meyerspoort.
Dirk L - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig, skoon, netjies en goed ingerig.
Lees meerMeyerspoort se terugvoer
Baie dankie, Dirk, vir die mooi terugvoering. Ons is bly julle vind ons plek gerieflik. Ons sien uit na julle volgende besoek, waarderende gaste maak dit vir ons ook makliker. Ons help graag as daar hulp benodig word.
Henk K - Des 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies, lekker gebly.
Meyerspoort se terugvoer
Dankie vir die vyfster gradering, Henk. Ons is bly dat julle dit geniet het en julle is welkom om weer te kom. Voorspoedige 2024 vir julle.
Janine B - Sep 2024
Algehele gradering
Mooi en netjiese huise in die pragtige Karoo. Goed toegerus. Gesellige atmosfeer.
Meyerspoort se terugvoer
Dankie Janine,
Ek is bly julle het dit geniet. Dis altyd lekker om waarderende gaste te ontvang, dit maak sommer alles vir ons ook die moeite werd.
Groete,
Meyerspoort
Kobus H - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was lekker, plaasgevoel, rustigheid, uitstekende rus.
Meyerspoort se terugvoer
Dankie Kobus, ons is bly julle het dit geniet. Dis altyd lekker om nuwe mense te ontmoet.
Harold G - Jan 2023
Algehele gradering
Wet in the Karoo. Excellent and peaceful.
Meyerspoort se terugvoer
Harold, I am glad you enjoyed your stay. it was a pleasure having you on the farm. We hope you will have a wonderful 2023.
Theuns B - Des 2023
Algehele gradering
Waarde.
Deidre L - Des 2023
Algehele gradering
Pleasant.
Melodi V - Des 2022
Algehele gradering
Absoluut stunning.
Meyerspoort se terugvoer
Melodi, baie baie dankie vir jou terugvoering. Ons sien daarna uit om julle weer hier te ontvang. Die mooi reën in die Karoo het ons almal se harte so goed gedoen.
Jane Z - Okt 2022
Algehele gradering
Wonderlike verblyf. Skoon, ruim, netjiese plek met baie vriendelike gasheer en -vrou.
Meyerspoort se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, ons sal julle graag weer op die plaas wil verwelkom.
Dis lekker om te hoor dat ons gaste dit hier geniet.
Ignatius V - Okt 2022
Algehele gradering
Perfekte plek.
Meyerspoort se terugvoer
Ek is bly julle het dit geniet, kom gerus weer.
Gerrit E - Jan 2022
Algehele gradering
Fantastiese atmosfeer van Karoo rustigheid.
Lees meerMeyerspoort se terugvoer
Gerrit, dankie vir die mooi verslag. Dis altyd lekker om mense te ontmoet wat ons omgewing so waardeer. Dit was vir ons ook lekker om die spruit te sien loop na die verskriklike droogte wat ons gehad het. Die seisoen het baie mooi begin vir ons. Kom gerus weer.
Marietjie V - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier in die ontspannende plaasatmosfeer na 'n lang reis. Fasiliteit goed toegerus, netjies en skoon.
Meyerspoort se terugvoer
Marietjie, baie dankie vir die vriendelike woorde. Dit was 'n plesier om julle op die plaas te ontvang. Kom gerus weer.
Naomi M - Nov 2022
Algehele gradering
Oornag op pad en terug van JHB na Kaapstad.
Meyerspoort se terugvoer
Dankie Naomi. Julle is welkom om ons weer te besoek. Dis altyd lekker om sulke gawe mense soos julle te ontmoet.
Welma D - Des 2021
Algehele gradering
Besonderse rustige oornag.
Meyerspoort se terugvoer
Welma, ons is baie bly dat julle die plaas-ervaring geniet het. Ja, die Karoo is nou op sy mooiste na die heerlike reën wat ons gekry het. Die kweperjellie is gewoonlik te koop by Silwerkaroo Padstal, so 40 km van ons af op die N12. Mooi jaar vir julle verder.
Nastassja V - Des 2020
Algehele gradering
Ongelooflike lekker oorslaapplaas.
Meyerspoort se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Dis altyd lekker om waarderende gaste te hê. Julle is enige tyd weer welkom op die plaas.
Glenda L - Nov 2020
Algehele gradering
An oasis stopover with pets, when moving home.
Meyerspoort se terugvoer
Thank you Glenda, it was nice meeting you. I hope you will be very happy in your new surroundings. A change is as good as a holiday.
Colette D - Sep 2020
Algehele gradering
'n Regte-egte Karooplaas-ervaring.
Meyerspoort se terugvoer
So bly julle het dit geniet. Familietyd is die beste!
Amanda V - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige netjiese opset met alles wat jy nodig het. Vreeslik lekker gekuier, sal beslis weer kom.
Meyerspoort se terugvoer
Amanda,
Dit was baie lekker om julle te ontmoet.
Ek is so bly julle het dit geniet.
Kom gerus weer.
Rachelle D - Des 2020
Algehele gradering
Karoo betowering in ou pragtige plaashuis.
Meyerspoort se terugvoer
Rachelle,
Dankie vir jou waarderende kommentaar.
Dis altyd lekker om sulke vriendelike mense op die plaas te ontvang.
Kom gerus weer.
Rozitta D - Aug 2020
Algehele gradering
Hemelse kuier vir families met kinders, of die wat die saligheid en stilte van die Karoo nodig het om hulle batterye te herlaai.
Lees meerMeyerspoort se terugvoer
Ons het julle net so geniet. Kom gerus weer!
Tertia W - Jun 2019
Algehele gradering
Ons het 'n heerlike tyd op die plaas gehad en kan nie wag om weer terug te gaan nie!
Lees meerIrene D - Jun 2019
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek in die prag van die Karoo. Puik gasheer en gasvrou!
Nic S - Des 2019
Algehele gradering
Stil en rustige ontvlugting van die stadsgeraas.
Allen C - Des 2019
Algehele gradering
The place was great, and Mrs Cora was very friendly, I would recommend that visitors take bottled water and lots of ice.
Talita D - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige huis en baie goed toegerus met baie goeie en duursame linne.
Meyerspoort se terugvoer
Soooo bly julle het dit geniet! Hoop julle het genoeg gerus vir 'n heelike 2020. Reis veilig.
Bernard E - Des 2019
Algehele gradering
Erg lekker.
Meyerspoort se terugvoer
Bly julle het dit geniet! Vir aanwysings volg die kaart wat voorsien word en nie die GPS nie. Reis veilig!
Eppie M - Mrt 2019
Algehele gradering
Die eenheid was baie netjies en skoon.
Alwyn H - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik gebly en die stilte en rustigheid van die Karoo was absoluut tonic vir die siel.
Donovan D - Des 2018
Algehele gradering
What a friendly Oom and Tannie!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wat 'n vriendelike oom en tannie!
Pragtige rus en afsondering in die warm, semi-woestynagtige Karoo. Was mal oor die klimaat en die sterre saans.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Pieter A - Des 2018
Algehele gradering
Lieflik en rustig.
Tinus V - Mrt 2018
Algehele gradering
Perfek - sal dit weer so doen!
Welda M - Des 2017
Algehele gradering
Die Karooplaas was beautiful, sal beslis weer daarvan gebruik maak.
Marguerite N - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker blyplek!
Ezeth O - Des 2016
Algehele gradering
Wonderlik en fantasties! Karoo op sy beste!
Ilona E - Des 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
Hennie G - Des 2014
Algehele gradering
Fantasties!
Doreen S - Des 2014
Algehele gradering
Rus en vrede!
Dries O - Des 2013
Algehele gradering
In die stilte van die natuur onder die sterre, het ons die Here se Grootheid beleef.
Lees meer- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meyerspoort Plaas, Karoo, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang