Meyerspoort
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meyerspoort Plaas, Karoo, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Vanaf R2 860 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Meyerspoort is 'n plaas wat 50 km suid vanaf Beaufort-Wes geleë is. Dié plaas spog met asemrowende uitsigte.
Meyerspoort bied verblyf in 'n goed gerestoureerde ou plaashuis op die oewer van die Plaatjiesrivier. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die aparte badkamer het 'n bad, stort en toilet.
Die kombuis en sitarea is oopplan en die kombuis is met 'n gasoond en -stoof, mikrogolf, ketel, lugbraaier en yskas toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv en WiFi.
Braaigeriewe en hout is beskikbaar en daar is vuurmaakplek vir die koue wintersaande. Daar is 'n gimnasium by die hoofhuis.
Hiér wag 'n unieke Karoo-ervaring en -hartlikheid op 'n veilige skaapplaas in die Karoo.
Daar is tientalle plaasaktiwiteite en gaste kan kom kyk hoe werk 'n mens met Meatmaster-skape. Hulle kan ook koeie melk, hooi sny en bole vorm en weivelde natlei.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Attie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 213
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Meyerspoort Plaas, Karoo, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Meyerspoort het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Beaufort-Wes Karoo Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meyerspoort Plaas, Karoo, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang