Mhondoro Lodge
Beskrywing
Die Deluxe-suite bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n privaat dek met 'n uitsig oor die watergat. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n yskassie, kroegie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Elke suite het 'n privaat ingang en is naby die lodge geleë sodat gaste al die hooflodge se geriewe kan gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Tariewe sluit Welgevonden Wildreservaat se hekfooie, 'n volledige ontbyt, teemaaltyd, aandete, tee, koffie, peuselhappies vir wildritte, water, koeldrank, sekere plaaslike wyn en bier, en 2 daaglikse wildkykaktiwiteite in. 'n Pendeldiens vanaf die reservaat se hoofhek na die lodge is met aankoms en vertrek beskikbaar.
Huisreëls
Kinders van alle ouderdomme is welkom, maar kinders onder die ouderdom van 12 word slegs op 'n wildrit toegelaat indien die bestuurder of gids dit goedkeur.
Kinders onder die ouderdom van 6 word nie op wildritte toegelaat nie.
'n Kinderoppasser-diens kan vooraf teen 'n ekstra koste gereël word.
Ekstra vervoer kan teen 'n ekstra koste per rit gereël word.
Let dat geen malaria-voorsorgmiddels vereis word wanneer jy die Welgevonden Wildreservaat besoek nie.
Let dat 'n grondpad na die lodge lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Wittebroodsuite is die perfekte romantiese wegbreekplekkie vir 2 gaste. Dié intieme eenheid beskik oor 'n ruim slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die privaat uitkyk-dek buite spog met 'n spa-plonspoel en 'n dagbed. Dit is die verste van die lodge af en is dus baie privaat en beskut en ideaal om 'n glasie vonkelwyn te klink, die onbelemmerde uitsig oor die diere te geniet en die sterrehemel te bewonder.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Tariewe sluit Welgevonden Wildreservaat se hekfooie, 'n volledige ontbyt, teemaaltyd, aandete, tee, koffie, peuselhappies vir wildritte, water, koeldrank, sekere plaaslike wyn en bier, en 2 daaglikse wildkykaktiwiteite in. 'n Pendeldiens vanaf die reservaat se hoofhek na die lodge is met aankoms en vertrek beskikbaar.
Huisreëls
Kinders van alle ouderdomme is welkom, maar kinders onder die ouderdom van 12 word slegs op 'n wildrit toegelaat indien die bestuurder of gids dit goedkeur.
Kinders onder die ouderdom van 6 word nie op wildritte toegelaat nie.
'n Kinderoppasser-diens kan vooraf teen 'n ekstra koste gereël word.
Ekstra vervoer kan teen 'n ekstra koste per rit gereël word.
Let dat geen malaria-voorsorgmiddels vereis word wanneer jy die Welgevonden Wildreservaat besoek nie.
Let dat 'n grondpad na die lodge lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die gesinsuite bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met koninggrootte-beddens en 'n aparte badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n leefarea en eetarea. Ander geriewe sluit 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die groot, privaat uitkykdek spog met 'n uitsig oor die watergat. Die gesinsuite is in 'n aparte gebou geleë, maar al die geriewe van die hooflodge is stapafstand ver.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Tariewe sluit Welgevonden Wildreservaat se hekfooie, 'n volledige ontbyt, teemaaltyd, aandete, tee, koffie, peuselhappies vir wildritte, water, koeldrank, sekere plaaslike wyn en bier, en 2 daaglikse wildkykaktiwiteite in. 'n Pendeldiens vanaf die reservaat se hoofhek na die lodge is met aankoms en vertrek beskikbaar.
Huisreëls
Kinders van alle ouderdomme is welkom, maar kinders onder die ouderdom van 12 word slegs op 'n wildrit toegelaat indien die bestuurder of gids dit goedkeur.
Kinders onder die ouderdom van 6 word nie op wildritte toegelaat nie.
'n Kinderoppasser-diens kan vooraf teen 'n ekstra koste gereël word.
Ekstra vervoer kan teen 'n ekstra koste per rit gereël word.
Let dat geen malaria-voorsorgmiddels vereis word wanneer jy die Welgevonden Wildreservaat besoek nie.
Let dat 'n grondpad na die lodge lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suite bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers me 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad elk. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is ook 'n sitarea met 'n kaggel. Die ruim, privaat uitkykdek spog met 'n uitsig oor die watergat. Die geriewe van die hooflodge is stapafstand ver.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Tariewe sluit Welgevonden Wildreservaat se hekfooie, 'n volledige ontbyt, teemaaltyd, aandete, tee, koffie, peuselhappies vir wildritte, water, koeldrank, sekere plaaslike wyn en bier, en 2 daaglikse wildkykaktiwiteite in. 'n Pendeldiens vanaf die reservaat se hoofhek na die lodge is met aankoms en vertrek beskikbaar.
Huisreëls
Kinders van alle ouderdomme is welkom, maar kinders onder die ouderdom van 12 word slegs op 'n wildrit toegelaat indien die bestuurder of gids dit goedkeur.
Kinders onder die ouderdom van 6 word nie op wildritte toegelaat nie.
'n Kinderoppasser-diens kan vooraf teen 'n ekstra koste gereël word.
Ekstra vervoer kan teen 'n ekstra koste per rit gereël word.
Let dat geen malaria-voorsorgmiddels vereis word wanneer jy die Welgevonden Wildreservaat besoek nie.
Let dat 'n grondpad na die lodge lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié luukse villa is vir die eksklusiewe gebruik van 'n gesin of 'n groep vriende van 6 gaste. Die villa beskik oor 3 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, of albei het. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond toegerus. Alle maaltye, sekere plaaslike drankies, 'n privaat swembad, gimnasium, spa en 'n yoga-kamer, asook 'n privaat wildkykvoertuig met 'n veldwagter, 'n privaat sjef, butler en 'n skoonmaakdiens is ingesluit. Die villa is net 'n entjie se stap vanaf die hooflodge se geriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Tariewe sluit alle maaltye, sekere plaaslike drankies, 'n privaat swembad, 'n privaat gimnasium en jogakamer, 'n privaat wildkykvoetuig met 'n veldwagter, 'n privaat sjef, 'n privaat butler en 'n skoonmaakdiens in.
Huisreëls
Kinders van alle ouderdomme is welkom, maar kinders onder die ouderdom van 12 word slegs op 'n wildrit toegelaat indien die bestuurder of gids dit goedkeur.
Kinders onder die ouderdom van 6 word nie op wildritte toegelaat nie.
'n Kinderoppasser-diens kan vooraf teen 'n ekstra koste gereël word.
Ekstra vervoer kan teen 'n ekstra koste per rit gereël word.
Let dat geen malaria-voorsorgmiddels vereis word wanneer jy die Welgevonden Wildreservaat besoek nie.
Let dat 'n grondpad na die lodge lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 13:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Welgevonden Privaat Wildreservaat, Vaalwater, 0530, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang