Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mi Casa Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Marileze M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Uitstekende diens. Het uit hulle pad gegaan om ons te help met ons 2 jarige baba.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Baie vriendelike ontvangs van personeel. Ons het baie tuis gevoel. Het ons oorslaap daar geniet. Sal beslis weer van hulle dienste gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Diens was gaaf. Baie lekker gebly hier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lititia K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2022

We stayed here for attendance of the Kirkwood festival. It is well situated close to the Kirkwood festival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cornelia C
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2022

Warm en vriendelik ontvang. Alhoewel net vir 1 aand oorgeslaap, is dit by verre 1 van die beste gastehuise om oor te slaap. Almal baie vriendelik en behulpsaam. Sal altyd terug gaan en ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christine V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Was baie lekker. Sal weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Okt 2021

Nie waarde vir geld nie. Kamer was nie reggemaak vir twee nie. Ander gaste het tot na middernag geraas, het bestuurder 23:00 geskakel maar geen antwoord. Beslis nie waarde vir geld nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Donald V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2019

Netjies, skoon, stil en goeie diens van die personeel. Baie gemaklike bed en als is mooi skoon en netjies in die kamer en op die perseel. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2019

Alle verwagtinge voldoen. Versoek is vinnig en gou beantwoord. Baie goed by ontvangs ontvang. Kon ook vroeër ingaan as bepaalde tyd. Baie mooi en stil. Bed slaap heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2019

Deserving of all its 5 stars! Staff friendly and efficient. Place is clean and well secured. Parking is tight but understandably so. Got DStv. Fittings are upmarket.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rochè Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 003
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 003
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smuts-rylaan 47, Vanes Landgoed, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e05fa299cb936ea2afba42c3239489a803753e914c3ad11965d3fef1d08f6e750bb62f60edb77cb0a92eadfa2ba823d1e79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 003 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 47 Smuts Drive Vanes Estate 6229 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.733691 25.421857

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang